Alles en Nog Wat | Saterdag 9 Desember 2023

 

TE KOOP

Tuxedo size44 nooit gedra teen R700. Rug maseer kussing R800. Kontak Maria by: 081 451 5258

 

TE KOOP

Rachel verkoop 1 tube tv van 54 cm teen R250 en ‘n dvd speller vir R300.

Kontak haar by 073 500 7721

 

FOR SALE

I’m selling a purple 8-seater embossed table cloth with gold detail in the shape of a cross with fringes all around the  edge.

The table cloth is perfect for a large table in a church.  Size is 250cm by 200cm. Price R800.

I also have a toddler car seat in navy & beige check. Price R480.  Contact Ellen – 083 880 4679

 

TE KOOP

Ek het i Disability scooter 2 keer gebruik, wil dit graag verkoop vir R6500 prys onderhandelbaar.

Kontak Jacques 074 429 6501

 

FOR SALE

Hi I Have a Bounce travel system a wheel Carseat and pram for R800 the lot.

My contact nr is 073 427 6302 or 074 477 1510

 

TE KOOP

Willie Pretorius van Parow verkoop die volgende items: 1 x Genisis -DuraVac Stofsuier, “Wet & Dry” nog splinternuut teen R1000.

Asook ‘n Polo Playa 1600 jaarmodel 2002 se Bosch werkende starter teen R1200. Kontak Willie by 073 229 7819

 

FOR SALE

Blood Pressure Machine – make an offer.

Contact: 079 488 3372

 

FOR SALE

Portable swimming pool (3.6m x 3.6m) still in good condition at R2500.

Plus a Piano @ R3000  Contact Peter @ 084 260 9999

 

TE KOOP

DIE BYBEL VIR DIE DOWES (EERSTE GAWE 2007 & TWEEDE DRUK 2008) Nuut vir R150

Kontak Magrieta  Koegelenberg by 021 949 1396

 

LOOKING FOR

Nomvuzo Siko is looking for premises to open a Creche during her teaching studies.

If someone has available space for her to donate, then she can contribute rent funds with the income from the school fees.

Contact 083 948 1738 / 062 147 6649 yonelamsoki123@gmail.com

 

OP SOEK

Melvyn is op soek na huishoudelike inhoud en tweede handse klere teen ‘n bekostigbare prys.

Kontak Pastoor Melvyn Wally by 076 196 9158

 

OP SOEK

Ek is graag opsoek na gratis ‘leather offcuts’, (leer afval stukkie) en ook n tafel wat niemand meer nodig het nie Asb.

Ek wil graag myself leer om handsakke en beursies te maak.Sal baie waardeer as iemand kan help.

My kontak nommer is: 071 116 6711

 

OP SOEK

Ek Mnr Philip Seroux Wil graag hoor of julle Nie op julle programme Wil aankondig die volg
Ons tans besig met n kersfees uitreiking vir minderbevoorregte kinders op plaas gemeenskappe.

As enige een n Donasie Wil maak is dit nou speelgoed,lekker goed of klere Wil skenk.

Kan Hulle my skakel by 079 987 9486 asb dankie bit u mooi program.Mnr Philip Seroux, Oudtshoorn.

 

OP SOEK

Luisteraar benodig dringend 2 beddends vir haar twee seuns.

Skakel: 067 857 4975

 

OP SOEK

Pensioenaris is opsoek na ‘n petrol krag opwekker teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel Joyce by 079 445 7205

 

 

WERKSVERSKAFFING | 5 DESEMBER 2023

 

 

RECEPTIONIST

Duties and responsibilities on the day to day include:

  • Filing and invoicing.
  • Scanning and copying.
  • General reception work, such as taking calls.
  • Filing and capturing data such as diesel, files etc.
  • Receiving of PODs, parcels and sending parcels.

Experience requirements:

  • Matric certificate.
  • Experience in Excel, Word and Outlook.
  • Be hardworking and be able to work under pressure with an energetic, strong personality.
  • Be exceptional in communication skills, emails and telephonically.
  • Be fluent in English and Afrikaans.

Working hours are 07:30 – 17:00, Monday to Friday. Salary will be discussed in the interview.

Candidates must have their own transport to and from work, with a valid driver’s license.

To apply, email your CV to info@belogix.co.za

 

 

SWEISWERKER AMBAGSMAN

Ons besigheid se naam is Kruger Welding & Manufacturing. Ons doen alle tipe staalwerk.

Ons is gelee tussen Stellenbosch en Polkadraai pad se arbei plaas naby Kuilsrivier.

Ons is op soek na ‘n betroubare ambagsman vir sweiswerk met die vereistes:

  • Iemand wat op sy eie/onafhanklik kan aangaan.
  • Iemand wie sy eie vervoer het.
  • Iemand wat tekeninge kan lees en projekte bou.
  • Iemand wat moet respek kan he.
  • Samewerking is baie belangrik in ons besigheid want ons werk saam as ‘n span.

Om aan soek te doen stuur jou CV na krugertjiescolt@gmail.com

                                                                        

 

LEGAL PRACTITIONER

We have a vacancy available for a Candidate Legal Practitioner Required in Kuilsriver, Cape Town.

The firm specialises in Conveyancing, Administration of Estates and General Civil Litigation,

provides an opportunity for a Candidate Legal Practitioner to complete his/her Articles of Clerkship for 2 years.

Own transport essential. Kindly send a 1page Motivational Letter, CV, Academic record, ID,

2 reference letters and proof of Driver’s license to hlevendal@levendallaw.co.za

Candidate must be able to start 16 January 2024.

 

 

VERSKEIE PERSONEEL POSTE

Babylonstoren in die Franschhoek omgewing, het verskillende wonderlike werksgeleenthede vir kandidate,

van die volgende vakante posisies en loopbaanareas om by die familie span aan te sluit.

Algemene Instandhoudingswerker:

  • Vereistes sluit in, die voltooing van matriek kwalifikasie, 2-5 jaar se werkervaring met instandhouding van fasiliteite soos loodgieter, elektrisien, konstruksie en gasvryheid. Tweetalige vaardighede en goeie kommunikasie, verskeie take gelyk en onder druk uitvoer met ‘n bestuurslisensie. Moet eerlik en hardwerkend wees. Beskibaar oor naweke/oortyd.

Produksiebestuurder: Gereed om te eet produkte.

  • Vereistes sluit in, ‘n Graad in Voedselwetenskap of verwante veld van 2-3 jaar ervaring. Kennis van voedselregulasies en kwaliteitsversekering prosedures. Tweetalige vermoe. Goeie probleem oplossing, prosesverbetering en kommunikasie vaardighede. Na ure werk.

Junior Plaaswinkelbestuurder:

  • Vereistes sluit in, passie vir kleinhandel, Matriek kwalifikasie, vertroud met rekenaar, Microsoft en SAGE toepassings. Ervaring in kassier en klokstelsels is voordelig. Tweetalig.

Senior Produkverpakker (E-Handel)

  • Vereistes is, ‘n gedrewe leier met self-vertroue, leersaamheid & betroubaarheid. Tweetalig. Ervaring in verpakking/verbruikersgoedere. Kennis van voedsel & drankbedryf, spanbestuur.

Senior Sjef (Spesialiseer in vegetaries, vars groente en vrugte geregte)

  • Toepaslike kwalifikasie as sjef is voordelig. Min 2 jaar kombuis bestuurondervinding. Kennis in smaak/geur kombinasies/visuele voorlegging. Ken wereld kostendense. Tweetalig.Vervoer.

Administrasie – Assistent:

  • Vereistes: Matriek, naskoolse kwalifikasie in admin/verwante veld. Ervaring in klientediens. Passievolle,goeie kommunikeerder wie onder druk,netjies/georganiseerd kan werk.Tweetalig.

Kwaliteitkontroleur: Vleis.

  • Vereistes sluit in, ‘n georganiseerde/oplossingsgedrewe kandidaat is ideaal. Matriek kwalifikasie. 3-5 Jaar se ervaring in kwaliteitkontrole in voedselverwerking. Tweetalig Rekenaargeletterd. Begripslees vermoe en gedetaileerd. Goeie interpersoonlike verhoudings ,dissipline standaard. Begrip van spesifikasies/basiese toetse uitvoer/verifieer. Oortyd werk.

Rig jou CV, salarisverwagting & vermelding van kennisperiode aan recruitment@babylonstoren.com

 

 

KODE 14 DRYWER 

Daar is ‘n pos beskikbaar by CND Telecom Group vir ‘n kode 14 Drywer in Stikland.

Vereistes:

  • Die persoon moet ‘n geldige PDP he.
  • Met ten minste 2 jaar ondervinding in koeltrokke.
  • Verkieslik woonagtig in die Noordelike Voorstede.
  • Die persoon moet dadelik beskikbaar wees.

Die salaris sal bespreek word tydens onderhoud. Stuur CV’s na debbie@cndgroup.co.za

 

 

SEKRERARESSE

Daar is ‘n voldag vakature vir ‘n administratiewe dame beskikbaar in Rawsonville.

Verantwoordelikhede:

  • Algemene kantoor admin.
  • Ontvang, deurgee, hantering en verwerking van werk/oproep kaarte.
  • Basiese boekhouding en liasering.

Vereistes:

  • Graad 12 met ‘n toepaslike tersiere kwalifikasie.
  • Toepaslike werkervaring ( insluitend admin en klerklike prosedures).
  • Vertroulike hantering van inligting, uitstekende geskrewe en mondelingse kommunikasie.
  • Goed ontwikkelde emosionele intelligensie, spanspeler, nie-roker.

Ure: Maandae – Donderdae 07h30 – 17h. Vrydae tot 16h. Stuur CV na accounts@rawelektries.co.za

Indien jy nie teen 8 Desember van ons gehoor het nie, aanvaar die aansoek as onsuksesvol.


 

CREDITORS/ADMIN CLERK

We have a full time office position available for a candidate to perform administrative tasks

and duties relating to creditors up to payment status, reception and general office tasks.

Responsibilities:

  • General office admin and reception switchboard and oversee cleaning/tea lady duties.
  • Handle company and owner licenses and traffic fines.
  • Manage order/supplier purchases, paperwork on Sage Evolution for the Finance manager.

Requirements:

  • Matric Senior Certificate, English and Afrikaans reading, writing and speaking skills.
  • Basic bookkeeping skills, Sage accounting, min. 3 years’ experience in a creditor’s position.
  • Good communication skills, number aptitude, detail-oriented, team player, Excel proficient.

Salary offered: R14 000 monthly basic.

Start date: 8 January 2024.

If you have the relevant creditors experience, please send your CV to HR@sulprint.net

                                       

 

Alles en Nog Wat | Saterdag 2 Desember 2023

 

 

TE KOOP

Tuxedo feitlik nuut vir R600.

Skakel: 081 451 5258

 

TE KOOP

2015 1.4 Opel Corsa Canopy met n towbar, in goeie toestand vir R5000                                 

Skakel Marchelle by 076 308 2391

 

FOR SALE

Laboratory coat (size 36) @ R100, black glittery evening dress size 36,

girls roller blades plus new extra wheels plus tool for 6yr old,

all in good condition @ R200. Contact Shirley on 074 440 2321

 

TE KOOP

Ingeboude Defy – 4-Plaat Stoof & Kookplaat (oven & hob) in goeie toestand vir R2000

4-Plaat stoof en warmer, benodig 3 plate (nie werkende toestand), moet herstel word vir R500.

Op Soek na n 4 of 6 Sleeper Tent vir n gesin teen ‘n bekostigbare prys. Skakel: 079 019 1569

 

FOR SALE

Second Hand Brown Lounge TV Suite for R3000 + Second Hand Garage Door for R500.00

Contact Sedwill on 078 555 8970

 

TE KOOP

2 Spieëls (5mm x 2 m) en (115cm x 125cm) @ R3000 vir albei + Kluis (70cm x 35cm) vir R3000

WhatsApp Maria by 083 464 9569

 

FOR SALE

Big Driveway Gate for R500 + small Gate for R200 + School Grasshoppers Shoes (size 11) @ R300

Toughees size 10 @ R200 and Buccaneers size 9 for R100.

Contact Mrs Daniels at O73 427 6302

 

LOOKING FOR

LC Smith Stage are having an upcoming Gospel Concert in March 2024 and requires upcoming Singers,

Spiritual Dancers, Bands, Musicians, etc. Must know at least 4-6 Backtracks Songs.

Whatsapp Lionel on 068 527 4018 for audition and criteria for the top 6.

 

OP SOEK

Melvyn is op soek na huishoudelike inhoud en tweede handse klere teen ‘n bekostigbare prys.

Kontak Pastoor Melvyn Wally by 076 196 9158

 

LOOKING FOR

Croydon community are planning a Christmas program for the children on the farm.

We need sponsors for party packs please. We are catering for 150 children age 5 to 12.

Please any donations are welcome from toys to cool drinks and cupcakes.

Contact Silvia Bartlett on 074 843 9248.

 

OP SOEK

Luisteraar is op soek na Dakplate, teels en verf teen vergoeding.

Kontak: Ann by 078 656 2705

 

OP SOEK

Sonia is op soek na ‘n DVD Speler en Linnekas teen vergoeding.

Skakel: 061 600 2706

 

OP SOEK

Yolanda is opsoek na n tweedehandse Wasmasjien teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel haar by 062 491 2944

 

OP SOEK

Luisteraar is opsoek na 2de handse Tools (Gereedskap) om handgemaakte leersakke te maak,

plus ‘n opvou tafel teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel: 071 116 6711

 

OP SOEK

Luisteraar is opsoek na n Dubbelbank vir en n room divider tipe Kas teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel Wilhelmina by 064 224 9354

 

OP SOEK

Luisteraar benodig dringend 2 beddends vir haar twee seuns.

Skakel: 067 857 4975

 

FOR SALE

Portable swimming pool (3.6m x 3.6m) still in good condition at R2500. Plus a Piano @ R3000  

Contact Peter @ 084 260 9999

 

TE KOOP

DIE BYBEL VIR DIE DOWES (EERSTE GAWE 2007 & TWEEDE DRUK 2008) Nuut vir R150

Kontak Magrieta  Koegelenberg by 021 949 1396

 

OP SOEK

Pensioenaris is opsoek na ‘n petrol krag opwekker teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel Joyce by 079 445 7205

 

FOR SALE

Blood Pressure Machine – make an offer.

Contact: 079 488 3372

Alles en Nog Wat | Saterdag 23 September 2023

TE KOOP

Imbuia Bal en Klou Koffietafel en Imbuia Bal en Klou Sy Tafel (Soliede Hout) te koop slegs vir R980 vir albei Tafels! 4 Skilderye/Portrette (Geraam) Baie Pragtig vir R400 Elk Of R1400 vir Al 4. Asook 2 Kantoorstoele op Wieletjies, slegs R480 Vir Albei! Wit Binnedeur vir Slaapkamer of enige ander Vertrek vir Slegs R380.  Skakel: 021 988 2211 of  076 086 9362.

TE KOOP

Ek het 4 x fakkels van 1.5m hoog met hulle olie kannetjies vir R600 te koop. Asook dakplate en palisade vir R500 te koop.

Belangstellendes kan vir Joseph skakel by 062 419 6516                                                                                                                 

FOR SALE

Ek het n klein ramshoring nuut te koop vir R800. Guitar (STAGE maak) in goeie kondisie wat ook met krag gebruik kan word vir R750. Asook 2 x wit bed kassies albei vir R380 ook in goeie toestand.

Skakel: 072 909 4016

FOR SALE

Ek verkoop my gholfstokke in ‘’n sak vir R1500.

Skakel 064 016 0284

OP SOEK

Ek is ‘n ma van ‘n Matriek dogter, Zayleen en my naam is Eileen. Ons is op soek na persone wat graag op hulle harte gelei voel om vir Zayleen in haar Matriek Afskeid te ondersteun wat einde September geskied en benodig donasies vir haar grimering, huurmotor en kontant kaartjie, die res het God reeds voorsien!

Skakel Eileen by 072 081 2057

TE KOOP

Ek verkoop gholf stokke in hulle oorspronklike sak vir R1750 en my sel nommer is 064 016 0284

FOR SALE

I’M SELLING A NON-WORKING BOSCH/BALAY UNDERCOUNTER 60CM OVEN STILL IN GOOD CONDITION. IT CAN BE USED FOR SPARES AT THE PRICE OF R380. CONTACT SHIRLEY AT 074 440 2321

OP SOEK

Ons is op soek na ‘n mikrogolf en pram teen skenking, asook enige klere beskikbaar vir ‘n 4-jarige seuntjie.

Kontak gerus vir Eileen Isaacs by 060 453 1444

OP SOEK

Angeline Green en haar gesin benodig ‘n elektriese stoof teen skenking.

Kontak haar by 062 207 4023

OP SOEK

Ek is op soek na ‘n waterpyp vir ons bakkie. Die bakkie se naam is ‘n Ford Bantam bakkie, cvh motor.  Skakel by 079 752 0729

OP SOEK

Uitreik Bediening soek enige tweede handse skoene, klere vir uitreik aksie in die plattelandse Dorpe vir September 2023.

Kontak persoon: Pastor Doreen 063 100 5647 of 073 256 0837

OP SOEK

Maria 065 704 0034 van Kenzington. Sy en haar man is op soek na ‘n tweede handse motor teen ‘n goedkoop prys of te skenk.

TE KOOP

LG Toploader 13kg Wasmasjien in goeie toestand vir R1600

Skakel Mnr. Pretorius by 073 229 7819