VERKOOPSPERSOON
Die volgende pos is beskikbaar vir ‘n Verkoops verteenwoordiger vir sekuriteits maatskappy in Noordelike voorstad:
- Moet eie betroubare vervoer he.
- Basiese salaris.
- Kommissie.
- Voertuig toelae.
- (verkieslik ‘n dame)
Kontak Frans by 074 059 5187 vir onderhoud of e-pos info@afcom.org.za
HARVESTERS
Seasonal cellar hands are needed at Slanghoek Wine Cellar in Rawsonville.
They are looking for self-motivated, hard-working people for harvest in 2024 (January to April).
Competitive compensation package (Meals and accommodation to be provided).
Contact 023 344 3026 or email info@slanghoek.co.za for more information.
CANOPY LAMINATOR MANAGER
Beekman is looking for a Canopy Laminator manager in the Production department at their Bellville/Germiston branch.
The main purpose is the Laminating of fiberglass canopies.
Requirements and Experience
- Minimum one year fibreglass experience
- Ability to work under pressure and independently.
- Excellent track record.
- Excellent inter-personal skills.
- Reliable person with good time management and good standards of neatness.
- Ability to work in a team.
Duties and responsibilities
- To prep mould for gelcoat purposes.
- To inspect mould for defects etc.
- To apply gelcoat.
- To laminate canopy.
- To trim edges off the canopy.
- To keep work area safe and clean.
To apply submit your CV to https://beekman.co.za/career-opportunities/
CANOPY FINISHER MANAGER
Beekman is looking for a Canopy Finisher manager in the Production department at their Bellville/Germiston branch.
The main purpose of the job is Sanding & Polishing of fiberglass canopies.
Requirements and Experience
- Minimum one year fibreglass experience
- Ability to work under pressure and independently
- Knowledge of working with power tools
- Excellent track record
- Excellent inter-personal skills
- Reliable person with good time management and good standards of neatness
- Ability to work in a team
Duties and responsibilities
- Identify defects on a canopy
- Prepare a damaged area for repair
- Sand and Polish the canopy to an acceptable standard
- Block canopy with P40 sandpaper where and when needed
- Keep workarea safe and clean
- Take good care of tools and materials
To apply submit your CV to https://beekman.co.za/career-opportunities/
DIESEL MECHANIC
An established company in Worcester is looking for a versatile, qualified diesel mechanic to appoint.
Requirements and key responsibilities:
- Be a Certified diesel mechanic.
- Must have a Driver’s license PDP.
- 5 years experience in all aspects of repair and maintenance of trucks.
- Be able to work independently and also as a team.
- Must have experience with diagnostic and electrical equipment and modern vehicles.
- Machine specific technical knowledge and skills.
- Willingness to work after hours/overtime for breakdowns.
- Sound knowledge and experience on international and freightliner.
To apply and receive more information, contact Johan at 066 299 3908
RECEPTIONIST
Duties and responsibilities on the day to day include:
- Filing and invoicing.
- Scanning and copying.
- General reception work, such as taking calls.
- Filing and capturing data such as diesel, files etc.
- Receiving of PODs, parcels and sending parcels.
Experience requirements:
- Matric certificate.
- Experience in Excel, Word and Outlook.
- Be hardworking and be able to work under pressure with an energetic, strong personality.
- Be exceptional in communication skills, emails and telephonically.
- Be fluent in English and Afrikaans.
Working hours are 07:30 – 17:00, Monday to Friday. Salary will be discussed in the interview.
Candidates must have their own transport to and from work, with a valid driver’s license.
To apply, email your CV to info@belogix.co.za
SWEISWERKER AMBAGSMAN
Ons besigheid se naam is Kruger Welding & Manufacturing. Ons doen alle tipe staalwerk.
Ons is gelee tussen Stellenbosch en Polkadraai pad se arbei plaas naby Kuilsrivier.
Ons is op soek na ‘n betroubare ambagsman vir sweiswerk met die vereistes:
- Iemand wat op sy eie/onafhanklik kan aangaan.
- Iemand wie sy eie vervoer het.
- Iemand wat tekeninge kan lees en projekte bou.
- Iemand wat moet respek kan he.
- Samewerking is baie belangrik in ons besigheid want ons werk saam as ‘n span.
Om aan soek te doen stuur jou CV na krugertjiescolt@gmail.com
BUS BESTUURDER
Air Force Base Langebaan het ‘n pos beskikbaar vir Bus bestuurder by Laerskool Langebaanweg.
Vereistes:
- Geldige bestuurslisensie – kode EC.
- Geldige PDP en Polisieklaring.
- Basiese kennis van instandhouding van skool busse.
Skoolbehoeftes:
- Vervoer van leerders vanaf Langebaanweg gedurende die skoolkwartaal.
- Help met vervoer op sportdae indien nodig.
- Iemand met stiptelike, betroubaare en sober gewoontes, wie deel sal word van die familie.
- Vorige ondervinding in die vervoer van leerders sal in die kandidaat se guns tel.
Pakket: R 7700 per maand (R92 400). CV aansoeke kan gestuur word aan lslw.sgb@gmail.com
Sluitingsdatum: Vrydag 1 Desember 2023 teen 12:00 en die aansteldatum is: 1 April 2024.
Verskaf 3 bestuur verwysings te doen met karakter en werk met kinders ook.
Alle dokumentasie moet op 1 PDF formaat gestuur word insluitend: CV, motiveringsbrief, kwalifikasies en verwysings.
VERSKEIE PERSONEEL POSTE
Babylonstoren in die Franschhoek omgewing, het verskillende wonderlike werksgeleenthede vir kandidate
van die volgende vakante posisies en loopbaanareas om by die familie span aan te sluit.
- Algemene Instandhoudingswerker:
- Vereistes sluit in, die voltooing van matriek kwalifikasie, 2-5 jaar se werkervaring met instandhouding van fasiliteite soos loodgieter, elektrisien, konstruksie en gasvryheid. Tweetalige vaardighede en goeie kommunikasie, verskeie take gelyk en onder druk uitvoer met ‘n bestuurslisensie. Moet eerlik en hardwerkend wees. Beskibaar oor naweke/oortyd.
- Produksiebestuurder: Gereed om te eet produkte.
- Vereistes sluit in, ‘n Graad in Voedselwetenskap of verwante veld van 2-3 jaar ervaring. Kennis van voedselregulasies en kwaliteitsversekering prosedures. Tweetalige vermoe. Goeie probleem oplossing, prosesverbetering en kommunikasie vaardighede. Na ure werk.
- Junior Plaaswinkelbestuurder:
- Vereistes sluit in, passie vir kleinhandel, Matriek kwalifikasie, vertroud met rekenaar, Microsoft en SAGE toepassings. Ervaring in kassier en klokstelsels is voordelig. Tweetalig.
- Senior Produkverpakker (E-Handel)
- Vereistes is, ‘n gedrewe leier met self-vertroue, leersaamheid & betroubaarheid. Tweetalig. Ervaring in verpakking/verbruikersgoedere. Kennis van voedsel & drankbedryf, spanbestuur.
- Senior Sjef (Spesialiseer in vegetaries, vars groente en vrugte geregte)
- Toepaslike kwalifikasie as sjef is voordelig. Min 2 jaar kombuis bestuurondervinding. Kennis in smaak/geur kombinasies/visuele voorlegging. Ken wereld kostendense. Tweetalig.Vervoer.
- Administrasie – Assistent:
- Vereistes: Matriek, naskoolse kwalifikasie in admin/verwante veld. Ervaring in klientediens. Passievolle,goeie kommunikeerder wie onder druk,netjies/georganiseerd kan werk.Tweetalig.
- Kwaliteitkontroleur: Vleis.
- Vereistes sluit in, ‘n georganiseerde/oplossingsgedrewe kandidaat is ideaal. Matriek kwalifikasie. 3-5 Jaar se ervaring in kwaliteitkontrole in voedselverwerking. Tweetalig Rekenaargeletterd. Begripslees vermoe en gedetaileerd. Goeie interpersoonlike verhoudings ,dissipline standaard. Begrip van spesifikasies/basiese toetse uitvoer/verifieer. Oortyd werk.
Rig jou CV, salarisverwagting & vermelding van kennisperiode aan recruitment@babylonstoren.com