WERKSVERSKAFFING | 5 DESEMBER 2023
Desember 5, 2023
RECEPTIONIST
Duties and responsibilities on the day to day include:
- Filing and invoicing.
- Scanning and copying.
- General reception work, such as taking calls.
- Filing and capturing data such as diesel, files etc.
- Receiving of PODs, parcels and sending parcels.
Experience requirements:
- Matric certificate.
- Experience in Excel, Word and Outlook.
- Be hardworking and be able to work under pressure with an energetic, strong personality.
- Be exceptional in communication skills, emails and telephonically.
- Be fluent in English and Afrikaans.
Working hours are 07:30 – 17:00, Monday to Friday. Salary will be discussed in the interview.
Candidates must have their own transport to and from work, with a valid driver’s license.
To apply, email your CV to info@belogix.co.za
SWEISWERKER AMBAGSMAN
Ons besigheid se naam is Kruger Welding & Manufacturing. Ons doen alle tipe staalwerk.
Ons is gelee tussen Stellenbosch en Polkadraai pad se arbei plaas naby Kuilsrivier.
Ons is op soek na ‘n betroubare ambagsman vir sweiswerk met die vereistes:
- Iemand wat op sy eie/onafhanklik kan aangaan.
- Iemand wie sy eie vervoer het.
- Iemand wat tekeninge kan lees en projekte bou.
- Iemand wat moet respek kan he.
- Samewerking is baie belangrik in ons besigheid want ons werk saam as ‘n span.
Om aan soek te doen stuur jou CV na krugertjiescolt@gmail.com
LEGAL PRACTITIONER
We have a vacancy available for a Candidate Legal Practitioner Required in Kuilsriver, Cape Town.
The firm specialises in Conveyancing, Administration of Estates and General Civil Litigation,
provides an opportunity for a Candidate Legal Practitioner to complete his/her Articles of Clerkship for 2 years.
Own transport essential. Kindly send a 1page Motivational Letter, CV, Academic record, ID,
2 reference letters and proof of Driver’s license to hlevendal@levendallaw.co.za
Candidate must be able to start 16 January 2024.
VERSKEIE PERSONEEL POSTE
Babylonstoren in die Franschhoek omgewing, het verskillende wonderlike werksgeleenthede vir kandidate,
van die volgende vakante posisies en loopbaanareas om by die familie span aan te sluit.
Algemene Instandhoudingswerker:
- Vereistes sluit in, die voltooing van matriek kwalifikasie, 2-5 jaar se werkervaring met instandhouding van fasiliteite soos loodgieter, elektrisien, konstruksie en gasvryheid. Tweetalige vaardighede en goeie kommunikasie, verskeie take gelyk en onder druk uitvoer met ‘n bestuurslisensie. Moet eerlik en hardwerkend wees. Beskibaar oor naweke/oortyd.
Produksiebestuurder: Gereed om te eet produkte.
- Vereistes sluit in, ‘n Graad in Voedselwetenskap of verwante veld van 2-3 jaar ervaring. Kennis van voedselregulasies en kwaliteitsversekering prosedures. Tweetalige vermoe. Goeie probleem oplossing, prosesverbetering en kommunikasie vaardighede. Na ure werk.
Junior Plaaswinkelbestuurder:
- Vereistes sluit in, passie vir kleinhandel, Matriek kwalifikasie, vertroud met rekenaar, Microsoft en SAGE toepassings. Ervaring in kassier en klokstelsels is voordelig. Tweetalig.
Senior Produkverpakker (E-Handel)
- Vereistes is, ‘n gedrewe leier met self-vertroue, leersaamheid & betroubaarheid. Tweetalig. Ervaring in verpakking/verbruikersgoedere. Kennis van voedsel & drankbedryf, spanbestuur.
Senior Sjef (Spesialiseer in vegetaries, vars groente en vrugte geregte)
- Toepaslike kwalifikasie as sjef is voordelig. Min 2 jaar kombuis bestuurondervinding. Kennis in smaak/geur kombinasies/visuele voorlegging. Ken wereld kostendense. Tweetalig.Vervoer.
Administrasie – Assistent:
- Vereistes: Matriek, naskoolse kwalifikasie in admin/verwante veld. Ervaring in klientediens. Passievolle,goeie kommunikeerder wie onder druk,netjies/georganiseerd kan werk.Tweetalig.
Kwaliteitkontroleur: Vleis.
- Vereistes sluit in, ‘n georganiseerde/oplossingsgedrewe kandidaat is ideaal. Matriek kwalifikasie. 3-5 Jaar se ervaring in kwaliteitkontrole in voedselverwerking. Tweetalig Rekenaargeletterd. Begripslees vermoe en gedetaileerd. Goeie interpersoonlike verhoudings ,dissipline standaard. Begrip van spesifikasies/basiese toetse uitvoer/verifieer. Oortyd werk.
Rig jou CV, salarisverwagting & vermelding van kennisperiode aan recruitment@babylonstoren.com
KODE 14 DRYWER
Daar is ‘n pos beskikbaar by CND Telecom Group vir ‘n kode 14 Drywer in Stikland.
Vereistes:
- Die persoon moet ‘n geldige PDP he.
- Met ten minste 2 jaar ondervinding in koeltrokke.
- Verkieslik woonagtig in die Noordelike Voorstede.
- Die persoon moet dadelik beskikbaar wees.
Die salaris sal bespreek word tydens onderhoud. Stuur CV’s na debbie@cndgroup.co.za
SEKRERARESSE
Daar is ‘n voldag vakature vir ‘n administratiewe dame beskikbaar in Rawsonville.
Verantwoordelikhede:
- Algemene kantoor admin.
- Ontvang, deurgee, hantering en verwerking van werk/oproep kaarte.
- Basiese boekhouding en liasering.
Vereistes:
- Graad 12 met ‘n toepaslike tersiere kwalifikasie.
- Toepaslike werkervaring ( insluitend admin en klerklike prosedures).
- Vertroulike hantering van inligting, uitstekende geskrewe en mondelingse kommunikasie.
- Goed ontwikkelde emosionele intelligensie, spanspeler, nie-roker.
Ure: Maandae – Donderdae 07h30 – 17h. Vrydae tot 16h. Stuur CV na accounts@rawelektries.co.za
Indien jy nie teen 8 Desember van ons gehoor het nie, aanvaar die aansoek as onsuksesvol.
CREDITORS/ADMIN CLERK
We have a full time office position available for a candidate to perform administrative tasks
and duties relating to creditors up to payment status, reception and general office tasks.
Responsibilities:
- General office admin and reception switchboard and oversee cleaning/tea lady duties.
- Handle company and owner licenses and traffic fines.
- Manage order/supplier purchases, paperwork on Sage Evolution for the Finance manager.
Requirements:
- Matric Senior Certificate, English and Afrikaans reading, writing and speaking skills.
- Basic bookkeeping skills, Sage accounting, min. 3 years’ experience in a creditor’s position.
- Good communication skills, number aptitude, detail-oriented, team player, Excel proficient.
Salary offered: R14 000 monthly basic.
Start date: 8 January 2024.
If you have the relevant creditors experience, please send your CV to HR@sulprint.net