Homepage


WIE IS ONS?


Radio Tygerberg 104fm is ‘n gemeenskapsradiostasie wat vir meer as 25 jaar die verlossingsboodskap van Jesus Christus verkondig. Ons hou jou op hoogte van die jongste nuus, inspireer jou en speel net die beste musiek vir die moderne Christen.

Ons visie en leuse

Span 104fm

Ons is ‘n dinamiese span wat die hartklop van Christen wees aan ons luisteraars deur ons toep, potgooie en op radio verkondig. 

Visie

Om alle mense te inspireer en impakteer met die verlossingskrag van die evangelie van Jesus Christus.

Leuse

Ons verkondig Christus.

ONS LEEF CHRISTUS DEUR:

Programme en musiek wat ons uitsaai

Projekte wat ons in, saam en vir die gemeenskap aanpak

Gebedsbediening

ONS IS BETROKKE BY...


Gelowiges is die hande en voete van Jesus en is daarom altyd by projekte in die gemeenskap betrokke.


Het jy ’n STEM vir radio?

Radio Tygerberg 104fm is altyd op soek na nuwe talent vir radiowerk. Indien jy graag ‘n omroeper, stem in ‘n radioveldtog of nuusleser wil wees, is hierdie jou kans.