Tuis / Span / Riana Hanekom
Riana Hanekom
-
Rol by Radio Tygerberg:
BESTUUR: HR & Finansies
-
Geboortedorp:
Heidelberg, Gauteng
-
Verjaarsdag:
19 Januarie
-
Gunsteling kos:
Mediterreens
-
Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:
Who am I (Casting Crowns)
-
Hoekom radio?
Dit was nie regtig ‘n spesifieke keuse wat uitgeoefen is nie. Ek is ‘n hele paar jaar gelede geva om te kom “uithelp” vir ‘n tydperk. Ek help nog steeds …
-
My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…
My wens is ‘n 0% werkloosheidsyfer.
-
Gunsteling Teksvers:
“Moenie bang wees nie. … Ek het jou by jou naam geroep. Jy behoort aan My.”
Jesaja 43:1