Tuis / Span / Reinhard Kotze
Reinhard Kotze
-
Rol by Radio Tygerberg:
Omroeper: Aanklank
-
Program(me):
-
Geboortedorp:
Parow
-
Verjaarsdag:
14 Augustus
-
Gunsteling kos:
Enige vleis…en sommer so van die braai af! Dis die lekkerste!
-
Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:
Op die oomblik Cory Asbury se Reckless love of God, maar volgende week is dit seker iets anders.
-
Hoekom radio?
Ek is lief om mense te bedien en te vermaak. En ek het nie regtig ‘n gesig vir TV nie!
-
My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…
Dat die mense van die Wes-Kaap sal leef soos die uitgesoekte kinders van God wat hulle is, en dat die Wes-Kaap geken sal word as die plek waar God se heelikheid heers.
-
Gunsteling Teksvers:
Psalms 34:1