Rachel Marcus

  • Rol by Radio Tygerberg:

    Kantoor Assistent
  • Geboortedorp:

    Athlone
  • Verjaarsdag:

    13 Februarie
  • Gunsteling kos:

    Lamskerrie
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    Nuwe Begin deur Rouchelle Liedemann
  • Hoekom radio?

    Ek hou baie van die industrie omdat ek my roeping kan uitleef.
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    Dat elkeen Jesus kan leer ken.
  • Gunsteling Teksvers:

    Fillipense 3:12-14 - “Ek sê nie dat ek dit alles al het of die doel al bereik het nie, maar ek span my in om dit alles myne te maak omdat Christus Jesus my reeds Syne gemaak het. Broers, ek verbeel my nie dat ek dit alles al het nie. Maar een ding doen ek: ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is. Ek span my in om by die wenstreep te kom, sodat ek die hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep het in Christus Jesus.”