Naomi Engelbrecht

  • Rol by Radio Tygerberg:

    BESTUUR: Maatskappy Sekretaris
  • Geboortedorp:

    Paarl
  • Verjaarsdag:

    05 Desember
  • Gunsteling kos:

    Lamskenkels met geurige groente
    Peperment-tert
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    Still – Don Moen
  • Hoekom radio?

    Adminstrasie is een van my sterkpunte en daarom geniet ek die voldoeningsafdeling waar ek daagliks met regulasies en reëls van OKOSA werk.
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    …. is dat ons kinders weer vry sal wees om te speel sonder om seergemaak te word en te sterf onder die hand van bendes en misdadigers; die werkloosheidsyfer drasties sal daal; dat jongmense na matriek ‘n blink toekoms sal hê en dat dwelm en drank afhankilkheid tot ‘n einde sal kom.
  • Gunsteling Teksvers:

    Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms te gee.
    Jeremia 29 vers 11