Kia Johnson

  • Rol by Radio Tygerberg:

    Omroeper: Ontbyt
  • Program(me):

  • Geboortedorp:

    Kaapstad
  • Verjaarsdag:

    15 Oktober
  • Gunsteling kos:

    Pizza
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    God is good
    Groep: Joyous Celebration
  • Hoekom radio?

    Radio is so 'n mooi en baie persoonlike manier om te kommunikeer. Dat jy iemand se dag kan verander en positief beinvloed is die beste gevoel vir my as ' n omroeper.
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    dat ons leer hoe om vir mekaar meer liefde en respek te wys, dat misdaad sal verminder en om vir die kinders van die armer areas meer aktiwiteite aan te bied om hulle toekoms te verseker en te bewaar.
  • Gunsteling Teksvers:

    1 Joh 4:17
    "God is liefde; wie in die liefde bly, bly in God en God in hom. Hierin het die liefde sy doel volkome met ons bereik: ons het niks te vrees vir die oordeelsdag nie, want in hierdie wereld lewe ons reeds deur die liefde net soos Jesus."