Die LiftKlub met Mike en Rouchelle
Tydens die program sal die langpad huis toe sommer baie korter voel aangesien jy verseker kan wees van die jongste nuus en aktualiteit, inspirasie en hope van die beste musiek vir vandag se Christen.
Die op-en-wakker program sal jou op hoogte hou van die dag se nuus asook sportnuus. Ons maak seker dat jy vinnig by die huis kom met ’n verkeersverslag elke halfuur. Inspirende onderhoude en insette sal jou bemoedig om vas te staan tydens tye wat dit soms moeilik gaan.
DAE
Maandag
Dinsdag
Woensdag
Donderdag
Vrydag
OMROEPERS
SEGMENTE
15:00
MDWDVSS Nuus
15:34
MDWDVSS Verkeer
16:00
MDWDVSS Nuus
16:15
MDWDVSS 'n Ma weet beter
16:30
MDWDVSS Onderhoud
16:50
MDWDVSS Kortpad 5
17:00
MDWDVSS Nuus
17:15
MDWDVSS Storie van Hoop
17:30
MDWDVSS Sportnuus
17:32
MDWDVSS Top nuus stories en Finansiële nuus