Ingrid Venter

-
Rol by Radio Tygerberg:
Vryskutomroeper -
Program(me):
-
Geboortedorp:
Vredendal -
26 Oktober
Verjaarsdag:
-
Gunsteling kos:
Sop en Brood in die winter. Sushi in die somer -
Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:
Beautiful van Julius Magan -
Hoekom radio?
Dit is persoonlik, draagbaar en altyd op datum. -
My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…
Eenheid -
Gunsteling Teksvers:
Romeine 12.21 “Oorwin die kwaad deur die goeie.”