Helena de Lange

  • Rol by Radio Tygerberg:

    Promosie- en bemarkingskoördineerder
  • Geboortedorp:

    Vereeniging
  • Verjaarsdag:

    29 Desember
  • Gunsteling kos:

    Sushi
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    Even if van Mercy Me
  • Hoekom radio?

    Toe ek ses jaar oud was, het my hart drie keer gaan staan weens Skalakenkoors.  My ouers het
    gebid en gevra dat as die Here my lewe sou spaar sodat ek eendag vir Hom sal werk...
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    Eenheid onder alle mense.  Minder werkloosheid. Dat dwelms iets van die verlede sal wees. 
    Geen bendegeweld nie.
  • Gunsteling Teksvers:

    Fillipense 4: 6-7 - Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend.  En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.