Lorrein Katzke

  • Rol by Radio Tygerberg:

    Omroeper: Kuiertyd
  • Geboortedorp:

    Johannesburg
  • Verjaarsdag:

    16 Mei
  • Gunsteling kos:

    Mediterreens
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    Amy Grant
  • Hoekom radio?

    Radio het my gekies
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    Betrokke pa’s
  • Gunsteling Teksvers:

    Joh 17:3 “En dit is die ewige lewe: dat hulle U ken, die enigste ware God, en Jesus Christus, wat deur U gestuur is.” Maleagi 3: 16 “Toe het die wat die HERE vrees, met mekaar gespreek; en die HERE het dit opgemerk en gehoor, en daar is ‘n gedenk boek voor sy aangesig geskrywe vir die wat die HERE vrees en sy Naam eer.”