Tuis / Span / Lisa Truter
Lisa Truter
-
Rol by Radio Tygerberg:
Vryskutomroeper
-
Program(me):
-
Geboortedorp:
Bellville
-
Verjaarsdag:
06 Oktober
-
Gunsteling kos:
Alles! Ek hou van kos.
-
Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:
Dit verskil van tyd tot tyd, maar tans My Help deur Lionel Peterson
-
Hoekom radio?
Radio is ‘n kreatiewe, intieme en eerlike medium en laat baie ruimte toe vir verbeelding.
-
My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…
...dat gelowiges se liefde vir mekaar ander sal aanspoor om God te soek, te vind en om deel te word van die verandering / transformasie in hulle omgewing. In Handelinge 17:27 en 28a staan: “God het hulle gemaak om Hom te soek, al sou hulle ook moes rondtas om Hom te vind. Hy is nie ver van enigeen van ons af nie, want deur Hom lewe ons, beweeg ons en bestaan ons.”
-
Gunsteling Teksvers:
Spreuke 31:8&9 “Praat jý vir dié wat self nie hulle sê mag sê nie, kom op vir die reg van dié wat te gronde gaan; praat, en lewer regverdige uitsprake, laat reg geskied aan die armes en ellendiges.”