Tuis / Span / Jerome Topley
Jerome Topley
-
Rol by Radio Tygerberg:
Vryskutomroeper
-
Geboortedorp:
Bellville
-
Verjaarsdag:
29 Februarie
-
Gunsteling kos:
Seekos en Kerrie (sterk)
-
Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:
“Tomorrow” (The Winans)
-
Hoekom radio?
Vir my was klank van kleintyd al ‘n beter stimulant as die visuele, vanwaar die onblusbare aptyt om uit te saai… juis ook omdat ons beter sien met ons ore.
-
My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…
Om dwelmmisbruik- en misdaadvry te wees.
-
Gunsteling Teksvers:
Efésiërs 4:29