Dennis Francis

  • Rol by Radio Tygerberg:

    Vryskutomroeper
  • Program(me):

  • Geboortedorp:

    Riversdal
  • Verjaarsdag:

    06 Augustus
  • Gunsteling kos:

    Lasagne
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    I give myself away deur William Macdowell
  • Hoekom radio?

    Radio is een van die medias waarna baie mense luister en deur middel van die radio kan baie mense bereik word om die boodskap van verlossing te kan hoor.
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    ... dat mense se lewens verander moet word in lyn met die woord van God, sodat ons in harmonie, vrede en in liefde met mekaar kan saam woon. Dat ons mekaar sal respekteer en aanvaar sodat daar ‘n plekkie in die son vir elkeen kan wees.
  • Gunsteling Teksvers:

    1 Kor. 15:58 - “Die opbrengs van jou hande sal jy sekerlik eet; gelukkig is jy, en dit gaan met jou goed!”