Vrydagaand met Dennis Francis

Geniet elke weeksaand net die beste musiek en geselsklanke op 104fm!

Na 19:00 bied Radio Tygerberg 104fm ‘n verskeidenheid van interessante programme soos bv. Wat sê die reg?, TygerMedies asook die gewilde aandboodskappe om 19:30 wat deur verskeie predikers gebring word. Tussen 19:00-21:00 saans het ons ook gebedsvriende wie jy kan skakel met jou gebedsversoek.

DAE

    Vrydag

SEGMENTE

19:30 MDWDVSS Aandboodskap
19:30 MDWDVSS Fokus op die Woord
21:00 MDWDVSS Kerk sonder mure
20:15 MDWDVSS Tygermedies
20:10 MDWDVSS Ek en my kind
21:00 MDWDVSS Anti-conformity
21:00 MDWDVSS Draaipunt