Benescke Janse van Rensburg

  • Gunsteling kos:

    Chicken Korma of lekker lasagna en slaai
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    Daar is baie. Bethel Music. Jesus Culture.
  • Hoekom radio?

    Ek hou van die interaksie met die luisteraars, die aktualiteit van die oggend program en natuurlik dat ons geestelik, maar veral prakties en meetbaar ’n verskil kan maak in mense in nood se lewens kan maak.
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    Dat God se koninkryk sal neerdaal. Dat gebroke gesinne genees word, huwelike herstel word en mense hul volle potensiaal uitleef waarmee God hulgeskep het.
  • Gunsteling Teksvers:

    Psalm 37:5 “Laat jou lewe aan die Here oor. Vertrou op Hom. Hy sal sorg.”