Die Real Brêkfis met Neville D, Benescke, Francois en Charl
Skakel in vir die program wat jou sal inspireer en jou met 'n huppel-in-die-stap by die werk sal kry.
Jou op-en-wakker ontbytprogram met net die beste musiek asook genoeg inligting en inspirasie om jou dag op die regte manier te begin.
DAE
Maandag
Dinsdag
Woensdag
Donderdag
Vrydag
OMROEPERS
SEGMENTE
6:00
MDWDVSS Nuus
6:20
MDWDVSS Oggendoordenking
6:30
MDWDVSS Nuus- en Sportstories vanuit Die Burger
6:50
MDWDVSS Ontbyt gedagte
7:00
MDWDVSS Nuus
7:10
MDWDVSS Anton se 30s uitdaging
7:30
MDWDVSS Projek fokus
7:40
MDWDVSS Sportnuus
7:47
MDWDVSS Ontbyt motivering
8:00
MDWDVSS Nuus
8:15
MDWDVSS Health Jab
8:22
MDWDVSS Da’ vat hy
8:30
MDWDVSS Nuushooftrekke