Almarie du Preez

  • Rol by Radio Tygerberg:

    Omroeper: Brunch
  • Geboortedorp:

    Brits
  • Verjaarsdag:

    28 Desember
  • Gunsteling kos:

    Rump steak!
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    Chris Tomlin - Goodness, Love, Mercy
  • Hoekom radio?

    Radio is altyd saam met jou maar laat jou steeds toe om jou verbeelding te gebruik!
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    dat Kaapstad die ligtoring sal wees vir die res van die wêreld, geanker in God as rots.
  • Gunsteling Teksvers:

    Psalm 91:4
    "He will cover you with his feathers,
    and under his wings you will find refuge;
    his faithfulness will be your shield and rampart."
    AFR83
    "Hy beskut jou onder sy vleuels
    en is vir jou 'n veilige skuilplek.
    Sy trou beskerm jou aan alle kante."