Alles en Nog Wat | Saterdag 17 Augustus 2024

OP SOEK

Luisteraar is op soek na Dakplate en Balke teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 076 828 1500

OP SOEK

Shireen is op soek na 2dehandse Klere, Kombuisware en Beddegoed teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: Shireen by 069 325 7827

OP SOEK

Pensioenaris is op soek na ‘n Wit Bad en Basin teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 073 745 8611

TE KOOP

Oefen fiets vir R800 + 2 Vlekvrye Staal Wasbakke vir R400 + 4fakkels vir R600

Skakel: 062 419 6516

LOOKING FOR

I am looking for a second-hand traveling suitcase with reliable/good wheels.

Contact Hazel on 071 474 7876

OP SOEK

Delia is dringend op soek na ‘n Rolstoel vir haar ma teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 082 541 0753

FOR SALE

Ladies Clothing (L, XL) in good condition @ R180 + Mens Clothing (M) @ R180

Toddler sz 8 brand new Adida Tekkie @ R380 + Girls aged 6, Rollerblades with extra wheel and tool @ R180

Contact: 074 440 2321

OP SOEK

Pensioenaris soek ‘n Wasmasjien, Komberse en ‘n TV teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 073 753 7786

Alles en Nog Wat | Saterdag 10 Augustus 2024

OP SOEK

Pensioenaris is op soek na ‘n Wit Bad & Basin teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 073 745 8611

OP SOEK

Delia is dringend op soek na ‘n Rolstoel vir haar ma teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 082 541 0753

TE KOOP

LG Kleur (42cm flat screen) TV in ‘n baie goeie toestand vir R2000 o.n.a

Skakel: 084 451 2257

OP SOEK

Stacey-Lee is op soek na ‘n HD Decoder teen ‘n bekostigbare prys of te skenk

Skakel: 073 597 7595

TE KOOP

Stel Gholf stokke PGA High Modulus in sak vir R2000

Skakel: 064 016 0284

OP SOEK

Luisteraar is op soek na ‘n Wendy Huis, Enkelbed, Yskas en Staal Hekke teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel: 073 195 6879

FOR SALE

Long Royal Blue Dress (size 32-34) @ R500 + Brown Leather Jacket (size L) @ R450

Contact: Johanna on 084 568 8241

OP SOEK

Luisteraar is op soek na ‘n betroubare Voertuig teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 069 833 1199

OP SOEK

Dirk is op soek na ‘n TV vir ‘n Bejaarde teen ‘n billike prys of te skenk.

Skakel: 082 095 0018

Alles en Nog Wat | Saterdag 3 Augustus 2024

OP SOEK

Delia is dringend op soek na ‘n Rolstoel vir haar ma teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 082 541 0753

TE KOOP

LG Kleur (42cm flat screen) TV in ‘n baie goeie toestand vir R2000 o.n.a

Skakel: 084 451 2257

OP SOEK

Stacey-Lee is op soek na ‘n HD Decoder teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 073 597 7595

OP SOEK

Luisteraar is op soek na ‘n Wendy Huis, Enkelbed, Yskas en Staal hekke teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel: 073 195 6879

FOR SALE

Long Royal Blue Dress (size 32-34) @ R500 + Brown Leather Jacket (size L) @ R450

Contact: Johanna on 084 568 8241

OP SOEK

Luisteraar is op soek na ‘n betroubare Voertuig teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 069 833 1199

OP SOEK

Dirk is op soek na ‘n TV vir ‘n Bejaarde teen ‘n billike prys of te skenk.

Skakel: 082 095 0018

OP SOEK

Naomi (Pensioenaris) is dringend op soek na ‘n Bed teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 079 056 3204

FOR SALE

Tile cutter @ R700 + Laptop @ R2200

Contact: Caroline on 073 697 9101

OP SOEK

Bernadine is op soek na ‘n TV, Sitkamerstel, TV-Kas en Huisware teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: Bernadine by 063 492 9668

OP SOEK

Janette is op soek na Klere, Skoene en Komberse teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 084 509 2319

OP SOEK

Alice is op soek na ‘n Rolstoel teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 069 998 9217

OP SOEK

Luisteraar is op soek na ‘n Dubbelbed + ‘n Klerekas teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 078 929 4628 of 071 181 8262

OP SOEK

Estelle is op soek na Matte, Komberse en Bed met matras teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 073 984 0379

TE KOOP

Salton Warm Skinkbord in baie goeie toestand vir R300.

Skakel: Johanna by 083 273 1964

OP SOEK

Ellen is op soek na Kleurvolle Balle vir die “kiddies ball pond” teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 083 880 4679

OP SOEK

Petrus soek ‘n betroubare Voertuig teen ‘n weggeeprys of te skenk, vir sendingwerk.

Skakel: 079 103 5330

Alles en Nog Wat | Saterdag 27 Julie 2024

FOR SALE

Tile cutter @ R700 + Laptop @ R2200

Contact: Caroline on 073 697 9101

OP SOEK

Bernadine is op soek na ‘n TV, Sitkamerstel, TV-Kas en Huisware teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 063 492 9668

OP SOEK

Janette is op soek na Klere, Skoene en Komberse teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 084 509 2319

OP SOEK

Alice is op soek na ‘n Rolstoel teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 069 998 9217

OP SOEK

Luisteraar is op soek na ‘n Dubbelbed + ‘n Klerekas teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 078 929 4628 of 071 181 8262

OP SOEK

Estelle is op soek na Matte, Komberse en Bed met matras teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 073 984 0379

TE KOOP

Salton Warm Skinkbord in baie goeie toestand vir R300.

Skakel: Johanna by 083 273 1964

OP SOEK

Ellen is op soek na Kleurvolle Balle vir die “kiddies ball pond” teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 083 880 4679

OP SOEK

Petrus soek ‘n betroubare Voertuig teen ‘n weggeeprys of te skenk, vir sendingwerk.

Skakel: 079 103 5330

OP SOEK

Luisteraar soek  ‘n Wendy Huis, Enkelbed, Grassnyer, Teels en Yskas teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 073 195 96879

OP SOEK

Gerhard is op soek na ‘n Selfoon & Skootrekenaar (Laptop) teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 081 244 3934

TE KOOP

3-tier Steamer @ R250 + Binne elektriese Braai vir R250 + 2 Winter Baadjies (jackets) vir R250 elk.

Groot rooi vertoon Pot (nuut) vir R169

Skakel: Emily by 065 820 2475

OP SOEK

Pauline soek ‘n Stoof, Potte en Beddegoed vir inwoners by ‘n Ouetehuis teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 074 951 5138

TE KOOP

Stel Gholf Stokke (PGA) High Modulus in sak vir R2000

Skakel: 064 016 0284

Alles en Nog Wat | Saterdag 20 Julie 2024

TE KOOP

Water Fontuin vir R800 + 2 Vlekvrye Staal Bakke vir R400 + 3 Fakkels met olie Kanne vir R450

Skakel: Joseph by 062 419 6516

OP SOEK

Gerhard is op soek na ‘n Selfoon & Skootrekenaar (Laptop) teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 081 244 3934

TE KOOP

3-tier Steamer @ R250 + Binne elektriese Braai vir R250 + 2 Winter Baadjies (jackets) vir R250 elk

Groot rooi vertoon Pot (nuut) vir R169 + Sitkamerstel (2 enkel & 2 dubbel banke) vir R4500

Skakel: Emily by 065 820 2475

OP SOEK

Pauline soek ‘n Stoof, Potte en Beddegoed vir inwoners by ‘n Ouetehuis teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 074 951 5138

TE KOOP

Stel Gholf Stokke (PGA) High Modulus in sak vir R2000

Skakel: 064 016 0284

OP SOEK

Fazlin is op soek na ‘n Stofie, Ketel, Breekware en Mikrogolfoond teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 067 292 9646

OP SOEK

Ivan is op soek na ‘n Klerekas en Laaikas (chest of drawers) teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 064 797 2820

OP SOEK

Doulleen is op soek na ‘n “Bar Fridge” teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 082 720 7169

TE KOOP

4 Rims vir Hyundai venue 2021 model @ R3000 + 420 Rooi Dakteels vir R1500

Skakel: Margaret 074 338 9342

OP SOEK

Michelle is op soek na 7 Matriek Afrikaanse Handboeke: Afrikaans Home Language 13300019; English First Additional Language/Engels Eerste Addisionele Taal 13310049; Mathematics Literacy/Wiskundige Geletterhdheid 19320339; Accounting/Rekeningkunde 12370249; Business Studies/Besigheidstudies 12320259; Computer Applications Technology/ Rekenaartoepassingstegnologie 19320309; Economics/Ekonomie 12320269, vir ‘n persoon wat in Junie 2025 matriek deur die Pos gaan skryf om te leen teen ‘n minimale vergoeding, kan nie die handboeke bekostig nie.

Skakel: 081 458 5556

OP SOEK

Mev. Jacobs is op soek na ‘n Dak Seil vir haar Wendyhuis teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 061 977 1344

OP SOEK

Luisteraar soek na ‘n betroubare Motor teen ‘n bekostigbare prys + Klere vir ‘n behoeftige persoon.

Skakel: 073 195 6879

Alles en Nog Wat | Saterdag 13 Julie 2024

Zelda is op soek na Dakplate teen ‘n weggeeprys of te skenk

Skakel: 065 240 3912

FOR SALE

Big Screen Projector with screen, no remote as new @ R2500 + Sonata Saxophone as new price neg.

Contact: Gerone on 084 969 4651

OP SOEK

Pensioenaris is op soek na ‘n TV teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: Kathy by 062 348 6866

OP SOEK

Luisteraar is op soek na Beddegoed, Kombuisware en Klere (nrs 34/32/28) teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 069 325 8728 of 078 308 1767

OP SOEK

Frikkie is op soek na ‘n Wasmasjien en Dubbelbed teen ‘n weggeeprys of te skenk

Skakel: 083 466 0832

OP SOEK

Veronica is op soek na ‘n Dubbelbed teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel: 078 929 4628 of 071 181 8262

Alles en Nog Wat | Saterdag 6 Julie 2024

OP SOEK

Ivan is op soek na ‘n Klerekas en Laaikas (chest of drawers) teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 064 797 2820

OP SOEK

Jocelyn is op soek na ‘n klein hondjie teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel: 079 445 7205

OP SOEK

Luisteraar is op soek na Beddegoed, Kombuisware en Klere (nrs 34/32/28) teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 069 325 8728 of 078 308 1767

OP SOEK

Frikkie is op soek na ‘n Wasmasjien en Dubbelbed teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 083 466 0832

OP SOEK

Veronica is op soek na ‘n Dubbelbed teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel: 078 929 4628 of 071 181 8262

TE KOOP

Silwerkleurige Bosch Skottelgoedwasser in ‘n goeie toestand vir R2500

Kontak: Carin by 084 439 7682

FOR SALE

2 Single Pine Beds (no mattresses) @ R400 each + 4 Bar stools (3 has backrests 1 without) @ R950 for all 4

Pine Dining Table plus 4 chairs @ R1100 + Display TV unit with drawer and glass doors @ R850

Contact: Wilfred on 082 687 7717

TE KOOP

3 Stel Sitkamer Banke (Couches) in n goeie toestand vir R650

Skakel: 067 266 8199

OP SOEK

Pat is op soek na ‘n Enkel- of ¾ Bed vir ‘n Pensioenaris teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 079 674 7370

TE KOOP

Sonata Saksofoon in uitmuntende toestand, prys o.h.b. + TV Smart boks, klaar gelaai vir R500

Skakel: Gerone by 084 969 4651

OP SOEK

Neal is op soek na ‘n Fiets teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 068 497 8496

TE KOOP

Kasselsvlei Skoolbaadjie + Das vir R750 + 2 Stortdeure vir R1500

Kontak: Ashleen by 081 702 8007

Alles en Nog Wat | Saterdag 29 Junie 2024

OP SOEK

Ivan is op soek na ‘n Bed, Klerekas en Kombuiskas teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 064 797 2820

OP SOEK

Luisteraar is op soek na n Hangkas teen n weggee prys of te skenk.

Skakel: 073 132 3170

OP SOEK

Kasselvlei Skoolbaadjie en das vir R750 + 2 Stortdeure vir R1500

Kontak: Ashleen by 081 702 8007

TE KOOP

Sonata Saksofoon in uitmuntende toestand, prys o.h.b. + TV Smart boks, klaar gelaai vir R500

Skakel: Gerone by 084 969 4651

OP SOEK

Neal is op soek na ‘n Fiets teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 068 497 8496

TE KOOP

Bruin Dubbelbed Bases met houtraam, kopstuk en voetstuk vir R250

WhatsApp of skakel: Cornelia by 078 153 4749

OP SOEK

Trudie is op soek na ‘n Skoorsteen vir ‘n outydse union nr. 7 Koolstoof teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel: Trudie by 082 897 5255

OP SOEK

Andrew is op soek na ‘n VW 1500 Bakkie teen ‘n bekostigbare Prys of te skenk.

Kontak: Engela by 061 497 0590

OP SOEK

Francois is dringend op soek na ‘n Selfoon teen bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 073 766 5690

Alles en Nog Wat | Saterdag 22 Junie 2024

TE KOOP

Bruin Dubbelbed Bases met houtraam, kopstuk en voetstuk vir R250

WhatsApp of skakel: Cornelia by 078 153 4749

OP SOEK

Trudie is op soek na ‘n Skoorsteen vir ‘n outydse union nr. 7 Koolstoof teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel: Trudie by 082 897 5255

OP SOEK

Andrew is op soek na ‘n VW 1500 Bakkie teen ‘n bekostigbare Prys of te skenk.

Kontak: Engela by 061 497 0590

TE SKENK

Pensioenaris het 2 sakke 2dehandse Klere om gratis weg te gee, moet egter self afgehaal word.

Skakel: Joan by 084 688 7425

OP SOEK

Francois is dringend op soek na ‘n Selfoon teen bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 073 766 5690

OP SOEK

Luisteraar is op soek na ‘n Mikrogolfoond, Teels, verf en ‘n ¾ Bed teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel haar by 078 656 2705

OP SOEK

Pensioenaris is op soek na ‘n Opel Corsa Lite (enjin moet in goeie toestand wees) teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel: 064 062 3688

OP SOEK

Neal is op soek na ‘n Fiets teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel hom by 068 497 8496

FOR SALE

New Blood pressure machine – make an offer

Contact: 079 488 3372

OP SOEK

Walter is op soek na ‘n Dubbelbalie (Twin Tub) Wasmasjien teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 060 847 2518

FOR SALE

Toyota Dashboard (geen krake) vir R950 + Conquest & Tazz Agterligte vir R550 (stel)

Skakel: Gerone by 084 969 4651

TE KOOP

Rolstoel in uitstekende toestand vir R1000

WhatsApp: Cornelia by 078 153 4749

OP SOEK

Shaheemah is op soek na enige Afval Leer (Leather offcuts) teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 071 116 6711

OP SOEK

Pensioenaris is op soek na ‘n bekostigbare Motorvoertuig of te skenk.

Skakel: Dalene by 076 924 0638

OP SOEK

Muriel is op soek na ‘n Klerekas, Opvoutafel, stoele en ‘n Mat teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 083 714 3470

TE KOOP

Medical Ederly Shower Bath with handles and back rest as new @ R500

Contact: 078 153 4749

Alles en Nog Wat | Saterdag 15 Junie 2024

OP SOEK

Andrew is op soek na ‘n VW 1500 Bakkie teen ‘n bekostigbare Prys of te skenk.

Kontak: Engela by 061 497 0590

OP SOEK

Luisteraar soek na ‘n Baba Stootkarretjie en Bo-Laai (Top Loader) Wasmasjien teen ‘n bekostigbare prys

Skakel: Eileen by 081 501 8799 of 060 453 1444

OP SOEK

Pensioenaris is op soek na ‘n bekostigbare Motorvoertuig of te skenk.

Skakel: Dalene on 076 924 0638

OP SOEK

Sonja is op soek na ‘n Fiets vir haar 10 jarige kleindogter teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel haar by 061 600 2706

OP SOEK

Pensioenaris is op soek na ‘n Opel Corsa Lite (enjin moet in goeie toestand wees) teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel: 064 062 3688

FOR SALE

Toyota Dashboard (geen krake) vir R950 + Conquest & Tazz Agterligte vir R550 (stel)

Skakel: Gerone by 084 969 4651

TE KOOP

Rolstoel in uitstekende toestand vir R1000

WhatsApp: Cornelia by 078 153 4749

OP SOEK

Shaheemah is op soek na enige Leer Afval (Leather offcuts) teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 071 116 6711

OP SOEK

Muriel is op soek na ‘n Klerekas, Opvoutafel, Stoele en ‘n Mat teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 083 714 3470

TE KOOP

Medical Ederly Shower Bath with handles and back rest as new @ R500

Contact: 078 153 4749

OP SOEK

Martin is op soek na ‘n Voertuig vir werk teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 071 312 7837

OP SOEK

Abraham is op soek na Dakplate, Balke en boumateriaal teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 073 571 5687

FOR SALE

2 Evening/cocktail dresses (sz 34/36) Black silky of the shoulder knee length @ R150

Black glittery lacy knee length R150 in good condition.

Toddler sz 8 brand new Adida Tekkie @ R380 + Girls aged 6, Rollerblades with extra wheel and tool @ R180

Contact: 074 440 2321

FOR SALE

2 Bridge Stone Dueler Tyres Size 265/ 65 17 @ R400 (both) Parrot Bird Cage large (52×52) new @ R950

Trojan exercise Bike – Price neg + Large bag of lady’s clothing Enlarge from size 42 up all @ R300

Contact: Pamela on 078 064 6759