WIE IS ONS?
Radio Tygerberg 104FM is โn gemeenskapsradiostasie wat vir meer as 30 jaar mense impakteer en inspireer met die verlossingskrag van Jesus Christus.
Gelowiges is die hande en voete van Jesus en is daarom altyd by projekte in die gemeenskap betrokke.
Het jy โn STEM vir radio?
Radio Tygerberg 104fm is altyd op soek na nuwe talent vir radiowerk. Indien jy graag โn omroeper, stem in โn radioveldtog of nuusleser wil wees, is hierdie jou kans.



