Wie is ons

Meer oor ons


WAT VIR ONS BELANGRIK IS

Ons visie en leuse

Span 104fm

Ons is ‘n dinamiese span wat die hartklop van Christen wees aan ons luisteraars deur ons toep, potgooie en op radio verkondig. 

Visie

Om alle mense te inspireer en impakteer met die verlossingskrag van die evangelie van Jesus Christus.

Leuse

Ons lééf Christus!

Ontmoet die bestuurspan

Voor van links: Riana Hanekom (HR & Finansies), Sedrick Taljaard (Algemene Bestuurder), Adrie Jurgensen (Skakelbeampte) en Naomi Engelbrecht (Maatskappy Sekretaris / Voldoeningsbeampte)

Agter van links: Eunick Matroos (Operasionele en Tegniese beampte), Johann Louw (Finansies) en Rikus van Rooy (Inhoudsbestuurder)

Ontmoet die 104fm-span

Ons is ‘n dinamiese span wat die hartklop van Christen wees aan ons luisteraars deur ons toep, potgooie en op radio verkondig.