Tuis / Span / Skyler du Toit
Skyler du Toit
-
Rol by Radio Tygerberg:
Tegnikus
-
Geboortedorp:
Johannesburg
-
Verjaarsdag:
27 Februarie
-
Gunsteling kos:
Pizza
-
Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:
Oceans deur Hillsong
-
Hoekom radio?
Ek is mal oor radio want dit is werklike 'theater of the mind'. Dit onmiddellik, die pas is vinnig en dit is 'n betroubare nuusbron vir verskillende gemeenskappe.
-
My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…
dat elke persoon toegang tot basiese noodsaaklike dienste en alledaagse items sal hê.
-
Gunsteling Teksvers:
Jesaja 43:2
'As jy deur water moet gaan, is Ek by jou, deur riviere, hulle sal jou nie wegspoel nie; as jy deur vuur moet gaan, sal dit jou nie skroei nie, die vlamme sal jou nie brand nie,'