Anthea Bennet

  • Rol by Radio Tygerberg:

    "Traffic Controller"
  • Geboortedorp:

    Bellville
  • Verjaarsdag:

    05 Augustus
  • Gunsteling kos:

    Indiese en Asiese geregte asook boerekos
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    Move – Keep Walking deur Toby Mac
  • Hoekom radio?

    Dit is ‘n baie opwindende platform – dinge gebeur op radio! Dis ‘n platform wat ‘n impak maak, wat jou gehoor inspireer deur dit wat gesê word en ‘n plek wat uitreik in die gemeenskap met verskeie projekte.
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    Dat mense God se onvoorwaardelike liefde vir elkeen sal herken en aanvaar
  • Gunsteling Teksvers:

    Ps 34:8