Nuwe Môre

Jou vroeg môre wakker-word-program wat jou in die regte luim sal kry vir die nuwe dag.

Gerald Petersen hou jou op hoogte van die weer, verkeer, asook nuus. Elke oggend is ‘n nuwe môre wat vol beloftes van God se genade is.

DAE

    Maandag

    Dinsdag

    Woensdag

    Donderdag

    Vrydag

SEGMENTE

5:15 MDWDVSS Oordenking
5:30 MDWDVSS Weer en verkeer
5:35 MDWDVSS Oud of nuut - sê jou sê