Samaritan’s Feet South Africa (Kyk Video)

7 Mei - 7 Mei, 2019

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

7 Mei - 7 Mei, 2019

7:00 nm - 10:00 nm

Hoër Jongenskool Paarl

Kontak Nommer:

084 549 4182

Kontak Persoon:

Hermien

Dit was ‘n aand om te onthou! Loer gerus na die #Winterkuier wat onlangs ten bate van  Samaritan’s Feet South Africa aangebied is met die tema  Samaritan’s Feet South Africa.

 

_____________________________________________________________

Maak jou dagboek skoon vir die skoen-uitskop-fondsinsameling van die jaar ten bate van Samaritan’s Feet South Africa.
7 Mei.
Paarl.
R220 pp.
#MyIdentiteitIsInGod
Maak reg vir ‘n aand van heerlike kuier, inspirerende sprekers en sangers.

Winterkuier saam met ons Sportambassadeurs 👣
@tanyapowell @NeilPowell @philipsnyman @esteesnyman @wernerkok @zanyikakok Karien Basson @rouchelleliedemann @elaniefourie @JohanKoorieKoornhof @hermienlouw #Juig #radiotygerberg104fm#RoepTV #sevensrugby #HJS #count2zero #nonprofit #fundraising #paarl#stellenbosch

______