DesemberDesember

1000Women1Voice (Luister na Tina Thiart & VIDEO)

9 Mei - 9 Mei, 2019

* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind

BESONDERHEDE

9 Mei - 9 Mei, 2019

12:00 nm - 2:30 nm

CTICC, Convention Square, 1 Lower Long Street, Cape Town, 80

Op 9 Mei kom 1000 vroue bymekaar met een doel: om hul stemme dik te maak teen vroue- en kindergeweld. As jy, jou vriende of maatskappy deel wil wees van hierdie baie belangrike geleentheid, besoek www.1000women.co.za. Daar is ‘n heerlike driegang middag-ete, hope pryse, wonderlike vermaak en jy sal geinspireerd en bemagtig wegstap. Die program begin om 12:00 en teen 15:00 is dit klaar.

Vanjaar se fokus is op die reuse probleem van Boelies. As jy ‘n onderwyser, ouer of iemand is wat gereeld met hierdie te alledaagse verskynsel gekonfronteer word, is die 1000 Vroue net die plek. Kom hoor hoe ander die uitdaging hanteer het en watter oplossings en praktiese raad daar is.

‘n Spesiale gids is ook saamgestel en elke gas word behoorlik bederf met ‘n heerlike geskenksakkie.

Maak seker dat jy hierdie belangrike drie ure in jou dagboek uitmerk om jou stem te voeg by die ander 999!

Vir baie nuttige hulpmiddels en meer agtergrondinligting oor Boelies, klik hier.

Anti bully programme 2019 bully info Bullying Brochure Full Colour paths

 

________

1000 Women Cape Town Luncheon at CTICC

9th May 2019 – 12h00 – 14h30
Convention Square, 1 Lower Long Street, Cape Town, 8001

Join Wendy Ackerman and become an Ambassador for 1000 Women United Against Domestic Violence and Abuse Initiative!

Radio Tygerberg 104fm is a proud media sponsor for the flagship event the “1000 Women United Against Domestic Violence Initiative” will take place at the Cape Town International Convention Centre on 9th May 2019. These exciting events offer inspiring speakers, wonderful entertainment, a great goody bag, and wonderful networking opportunities. The Networking Meeting is attended by 1000 Women representing all walks of life.

1000 Women 1 Voice

Since 2003 the 1000 Women initiative has been creating awareness, organizing safe space for women and mobilizing resources to amplify the voices of women and Girls.

The 1000 Women Trust, a registered non-profit organization believes that if women have access to knowledge skills and resources they will find their own solutions to combat violence against women and girls.