WERKVERSKAFFING|DINSDAG, 4 JUNIE 2024
Junie 4, 2024
ASSISTENTE
Nasionale Maatskappy wat as gevolg van ‘n fenominale groei ons bemarkingspan in Somerset-Wes uitbrei. Ons is op soek na nuwe talent om telefoniese afsprake met besighede en boere te maak vir ons bemarkings konsultante ten einde ons diens te bemark. Ondervinding is nie ‘n vereiste nie aangesien behoortlike in-huis opleiding verskaf word.
Epos jou CV na reception-sw@serr.co.za (jy sal gekontak word vir ‘n onderhoud)
NUWE TALENT GESOEK
SERR Synergy, ‘n Nasionale Maatskappy, het posisies beskikbaar vir Agente in die Boland, Overberg en Helderberg distrikte, om ‘n Arbeidsregsdiens aan besighede en boere te bemark. Ondervinding is nie ‘n vereiste nie aangesien opleiding verskaf sal word. Onderhoude sal gevoer word by ons Somerset Wes Kantoor.
Stuur jou CV na reception-sw@serr.co.za
Suksesvolle kandidate sal woonagtig wees in die Boland, Overberg en Helderberg distrikte
SENIORSORGSENTRUM, NOORDELIKE VOORSTEDE – 2 STAFVERPLEEGSTERS
Geriatrie ondervinding en bevelsvaardighede.
Skofwerk. Salaris onderhandelbaar tot R17000 pm.
Epos CV aan staffnurse1011@gmail.com
TUTOR VACANCIES
Full-time & Part-time Maths and Science positions available at various Master Maths Centres: Somerset West, Cape Town, Tokai and Noordhoek
Requirements:
- Able to tutor Maths and Science up to Grade 12 level. Prior tutoring experience will be an advantage.
Email full CV with a copy of your matric certificate to the following email address: Somerset West and Cape Town: brigitte.weich@mastermaths.co.za
Tokai and Noordhoek: tokai@mastermaths.co.za
PLAASBESTUURDER
Kleine Heidepan Please CC beskik oor ‘n produksie-eenheid van 40ha geplant in die Greyton omgewing bestaande uit pere en appels. ‘n Groot deel van die plaas bestaan uit jonger bome wat nou in produksie kom. Ons het ‘n pos beskikbaar vir ‘n Junior Produksie bestuurder wat selfstandig kan funksioneer.
Vereistes:
- Dinamiese, gemotiveerde persoon tussen 25 en 40 met ondervinding van vrugteboerdery wat daarvan hou om saam met ‘n senior bestuurder te werk.
- Sterk leier wat werkerspanne met gesag kan organiseer.
- Oor goeie vaardighede beskik om rekenaarstelsels soos Irricheck, Motorola Irrigation, MB4000.
- Administrasie en rekordhouding van stelsels wat verband hou met GlobaGAP, SIZA en Tesco Nurture.
- Ondervinding van begrotings opstel.
- Ondervinding van boerderypraktyke soos chemise beheer.
- Oorhoofse beheer van ‘n klein Toerisme besigheid wat deel vorm van die plaas.
Aansoeke kan gestuur word aan arnoreuvers@heideland.co.za
Sluitingsdatum: 14 Junie 2024
STRUISBAAI PRIMERE SKOOL EN VAARDIGHEID SENTRUM
SBL AANSTELLING – LEERONDERSTEUNINGS-OPVOEDER
Onderrig Medium – Afrikaans
Vereistes:
- SA Burger
- 4 jaar onderwyskwalifikasie
- SACE Geregistreerd
- Geldige rybewys
- Ervaring om te werk met leerders met leerhindernisse
- Begin datum: 1 Augustus 2024
Volledige advertensie op skool se amptelike facebook-blad
Stuur u aansoek na: poste.struisbaaips@gmail.com
Aansoeke sluit op 13 Junie 2024 om 12h00
UBER/BOLT DRIVER – BRACKENFELL
Vereistes:
- Geldige PDP
- Skoon kriminele rekord.
- Sober gewoontes.
- Goeie Mense verhouding.
Epos jou CV na francois.schreuder86@gmail.com
HUIS MAGNOLIA ACVV – DIENSTAK – HOOF KOK
Sluitingsdatum: 7 Junie 2024
Stuur jou CV na: hoof@magnoliaacvv.co.za
CHEF DE PARTIE – CASSIA RESTAURANT
Requirements:
- We are looking for a young talented Chef de Partie to join our team.
- Must have 2 years of experience in the same position.
- Ideal for someone who is looking to grow within the company.
Send a detailed CV with contactable references and a recent photo to: lisa@cassiarestaurant.co.za
ECD TEACHERS POSITION (3-5 years) – PAROW
Requirements:
- NQF Level 4,5 or 6 qualifications
- Previous work experience in an ECD centre.
- Speak English & Afrikaans fluently, and be energetic and Positive.
- Has a passion and love for children.
- Be a South African citizen.
- Has an excellent health record.
- Work will within a team.
- Knowledge with ELDAS
- Able to prepare lessons and themes.
- Able to communicate effectively.
- Reside in the Parow area with your own transport.
Please send your CV to parow@kidzacademy.co.za
COUNTER SALES
General Requirements:
- Own transportation
- Computer literacy
- HVAC industry knowledge
- Fluent in English and Afrikaans
- Sales experience is essential
- Diligent, Energetic & Driven individual
- Counter sales of Airconditioning and Refrigeration units and spare parts.
Send 3 Page CV + References to corneliam@dunham-bush.co.za
PRAKTYK IN DURBANVILLE – MONDHIGIëNIS
Verkieslik ‘n Afrikaanse sprekende Vrou
Stuur jou CV na dentj.m@mweb.co.za
BOOKING AGENT – DURBANVILLE
A leading national wealth and property investment Company is looking for a Booking Agent to join their team on a full-time basis for their offices in Durbanville, Cape Town.
Requirements:
- Grade 12
- At least 2 years’ experience in a telesales role.
- Experience in the property industry beneficial
- Be able to make 100-120 calls per day
- Maintain professional telephone etiquette.
- Positive, can-do-attitude.
- Be professional.
Key Performance Areas:
- Calling our clients/incoming leads on Pipedrive
- Following up on client queries.
- Make 100-120 calls per day
- Book consultations for Property Consultants and Property Investments Strategists.
Please email your CV to careers@hrtalentpartner.co.za
EDGE PERSONNEL, KUILS RIVER – ADMIN CLERK
A well-established & well-known Construction Company in Kuilsriver is currently looking for an Admin Clerk, with 5 years of experience.
Responsibilities:
- Working closely with the maintenance team
- Reception duties
- Support the finance team
- Supporting procurement and operations with admin duties.
Qualifications & Requirements:
- Matric
- Own transport
- Must be able to start at 7 am.
- Advanced knowledge of Excel and Word.
Email detailed CV, Matric certification, and headshot picture to natasha@edgepersonnel.co.za
QUALIFIED VEHICLE TECHNICIAN, BLACKHEATH
A Client of ours is looking to employ a qualified vehicle technician for their busy workshop.
Requirements:
- You must have a valid SA ID
- Must have a valid driver’s license.
- Must have at least 2 years’ experience as a qualified technician.
Please forward a detailed CV to karin@gostaff.co.za
ADMIN CLERK/OFFICE – KILLARNEY GARDENS, MILNERTON
Requirements:
- 6 years of office administration experience (debtors/creditors etc).
- Grade 12 qualification.
- Basic working knowledge of technical equipment- teleporters etc.
- Intermediate skill level in Office 365 (Excel, Word, Outlook)
- Proficiency in Xero accounting software.
- Bilingual – English/Afrikaans (office Language is English)
Key functions:
- Provide timely and efficient office support to operations and office managers.
- Handle invoicing of jobs, and sending of quotes, and statements.
- Update machine bookings and quoting system
- Obtain quotes from suppliers and capture supplier invoices.
- Manage all filing – customer & supplier invoices, check/inspection sheets, etc.
- Book medical tests for operators and machines load tests before expiry
- Manage telephone management.
Personal Competencies:
- Accuracy and attention to detail.
- Strong interpersonal skills and telephone etiquette
- Good time management skills.
Send your CV to parts@liftup.co.za
HYDRAULICS MAATSKAPPY, FISANTEKRAAL – WERKSGELEENTHEID
Werksgeleentheid vir persoon met kode 14 en PDP of Kode 10 met PDP bestuurs lisensie, wat Kaapstad goed ken.
Stuur jou epos na n1cptcv@gmail.com
STEINTHAL KINDER- EN JEUGSORG SENTRUM
KOMBUIS BESTUURDER
Vereistes:
- Matriek
- Rekenaarvaardig
- ‘n Geldige bestuurslisensie en geldige polisieklaringsertifikaat
- Vorm 29-klaring be Inventaris beheer.
- Ervaring in kombuis en hulpdienste bestuur.
- Kennis van aankope.
Voordele:
- Ruim verlofvoordele
- Mediese fonds
- Pensioenskema
Diensaanvaarding: 1 Julie 2024 (Sluitingsdatum: 10 Junie 2024)
Stuur volledige CV aan: Me C Prince: bestuurder@steinthalkjss.co.za
of Navrae: 023 110 0051
QUIN-TECH AUTO SERVICES
Requirements:
- Experience (10 years)
- Ability to work under pressure
- Technical knowledge of Petrol and Diesel Vehicles.
- Ability to work unsupervised.
- Excellent time management skills.
- License and own transportation.
- Good contactable references.
- English and Afrikaans speaking.
- Fault finding and Diagnostics.
- Knowledge of the components of a vehicle.
- Workshop Management skills and experience is a must.
Submit your CV to info@quintechauto.co.za
BARISTA – PLETTENBERG BAY
Requirements:
- W4AL 3E Certificate
- W4AL Barista Certificate
- Work under pressure
- All-rounder in the field.
- Knowledge and experience.
- Preferably resides in Plettenberg Bay
Please email your CV to mandisa@work4aliving.org.
FRASER ALEXANDER JOB VACANCY – GENERAL WORKER
Requirements:
- Grade 12/N3
- Physically fit to do the work
- Emotional intelligence
- Listening skills.
Apply online: https://t.co/ij7kJfhtJs
TOYS-R-US, BLUE ROUTE – SHOP ASSISTANT
Closing date: 7 June 2024
Apply online
O.W.L HAVEN SHELTER, LANSDOWNE, KAAPSTAD – MAATSKAPLIKE WERKERS – SLUITINGSDATUM: 07 JUNIE 2024
VAKATURE 1: MAATSKAPLIKE WERK OPSIENER
Vereistes:
- Moet geregistreer wees met die Suid-Afrikaanse Raad vir Maatskaplike Diens Beroepe (SACSSP).
- Ten minste 7 jaar ondervinding in die veld van Maatskaplike werk.
- Eie vervoer en geldige bestuurderslisensie is verpligtend.
- Moet onmiddelik beskikbaar wees om diens te aanvaar.
VAKATURE 2: MAATSKAPLIKE WERKER:
Vereistes:
- Moet geregistreer wees met die Suid-Afrikaanse Raad vir Maatskaplike Beroepe (SACSSP).
- Moet Afrikaans en Engels kan lees, skryf en praat.
- Geldige bestuurderslisensie benodig, maar nie verpligtend.
Indien u voldoen aan die vereistes, stuur getuigskrif, bewys van registrasie met Suid-Afrikaanse Raad vir Maatskaplike Beroepe en bewys van geldige bestuurderslisensie aan: reception@owlhavenshelter.onmicrosoft.com
ALTA DU TOIT NASORGSENTRUM, BELLVILLE – BESTUURDER
Kriteria:
- Baccalaureusgraad gerugsteun deur 5jaar ondervinding op senior bestuurs- of uitvoerende vlak
- ‘n Toepaslike nagraadse kwalifikasie sal ‘n bykomende voordeel wees.
- Ervaring in die lewering van sterk operasionele leierskap in kombinasie met ‘n strategiese ingesteldheid.
- Begrip van die unieke uitdagings en operasionele dinamika van maatskaplike sorgontwikkelingswerk.
- Finansiële bestuursvernuf wat fondsinsameling en bemarking insluit.
- Bevordering en bestuur van netwerke.
- Sterk kommunikasie- en konflikhanteringsvaardighede.
- Ten volle tweetalig (Afrikaans en Engels) en rekenaarvaardig (MS Office, Rekeningkunde, ens.)
- As ‘n lid van die Beheerraad en die bestuurspan sal die Bestuurder die waardes van die organisasie verteenwoordig en hoë werkstandaarde handhaaf, ten einde spanne en individue positief te beïnvloed.
Rig asseblief ‘n volledige CV en ‘n dekbrief in elektroniese formaat voor 7 Junie 2024 aan: Die Bestuurder Menslike Hulpbronne: mhb@badisa.org.za