Kerknuus – 8 November 2020
November 6, 2020
K E R K N U U S
S O N D A G 0 8 N O V E M B E R 2 0 2 0
8-9 NOVEMBER 2020 | NUWE LEWE BEDIENINGE INTERNASIONAAL |
Nuwe Lewe Bedieninge Internasionaal hou ‘n Konferensie met Past. Rynier Nolan
Waar: Nuwe Lewe Bedieninge H/v Riebeeck & Jameson Straat, Goodwood Tyd: 09h00 & 18h00 Toegang: Gratis, liefdesoffer opgeneem word tydens dienste. Kontak: Past. Jan Bezuidenhout by 072 117 4883 |
5 DESEMBER 2020 | NUWE LEWE BEDIENINGE INTERNASIONAAL |
Nuwe Lewe Bedieninge Internasionaal hou ‘n Mini Basaar met heerlike Potjiekos, Tee Tuin en vele meer!
Waar: Nuwe Lewe Bedieninge, H/v Riebeeck & Jameson Straat, Goodwood Tyd: 08h00-15h00 Kontak: Past. Jan Bezuidenhout by 072 117 4883 |
6 DESEMBER 2020 | UITSIG GEMEENSKAPSFORUM |
Uitsig Gemeenskapsforum hou ‘n Dag van Gebed en nooi alle gemeentes en die gemeenskap.
Waar: Uitsig Sportgronde Kontak: Kurt Swartbooi by 062 995 2468 vir meer inligting. |