Gemeenskapsnuus – 21 Mei 2019

Mei 21, 2019

G E M E E N S K A P S N U U S
D I N S D A G   2 1  M E I   2 0 1 9

 

22, 24, 25  MEI  2019 KOFFIEHUIS TEATER

 

Koffiehuis Teater hou ‘n Optrede met Rooies & Boesman ten bate van Wiehann Lubbe vir Prostese,      Waar: Koffiehuis Teater, Klapmuts      Tyd: 19h00      Toegang: R150p/p (Sluit pizza in)
Kontak: Marilyn by 082 324 8751

 

22  MAY  2019 BLESSED HOPE

 

Blessed Hope Support Group presents weekly Meetings for those who are addicted to drugs, alcohol, gambling etc, also open to family members who are affected by the behavior of addicts.

Where: 154 Cradock Road, Steenberg, (opposite police station)      Time: 19h30

Contact: Yusuf on 071 897 4018

 

24 MEI  2019 PANORAMA TRANS 50 PALMS

 

NHKA Bellville, Kaapstad Mediclinic Panorama & Trans 50 Panorama Palms hou ‘n Tooi Turkoois Welstand Dag met gesondheidstoetse, handmasserings, dieetkundige Praatjie deur Berna Harmse en Paw Pals

Waar: Trans 50 Panorama Palms Aftree-oord        Tyd: 09h00   Toegang: Gratis

RSVP: (021) 930 6035

 

24 & 25 MAY  2019 EVERY NATION CHURCH

 

Every Nation Church presents a Africa Prayer Day & Seminar, themed The Relevance of the Church in Current Affairs in Africa, with Chief Justice SA, Adv. Mogoeng Mogoeng & many Others

Where: Every Nation Church, Solly Smiedt, Street Goodwood 

Time: 06h00 – 20h00 & 09h00-13h00

 

25  MEI  2019 BETHANY FELLOWSHIP VOLLE EVANGELIE KERK

 

Bethany Fellowship Volle Evangelie Kerk hou ‘n Fondsinsamelings Ontbyt met Spreker, Dr. Melodie De Jager oor Tema “ Preparing A Child for an Uncertain Future – What can I Do?”

Waar: Bethany Volle Evangelie Kerk                  Tyd: 09h30       Koste: R80p/p 

Kontak: Bethany Kantoor by (021) 671 9400 of 084 693 2801

 

 25  MEI 2019 HOëRSKOOL GIMNASIUM

 

Hoërskool Gimnasium Potchefstroom hou ‘n Reunie vir die volgende 10-jaargroepe: 1949 (70jaar); 1959 (60jaar); 1969 (50jaar); 1979 (40jaar); 1989 (30jr) en 1999 (20jaar)

Waar: Hoërskool Gimnasium, Potchefstroom

Kontak: Anel Hulley vir meer inligting by (018) 293 0269

 

25  MEI 2019 CON SPIRIT FILHARMONIESE MUSIEK

 

Con Spirit Filharmoniese Musiekvereniging hou‘n Aand by die Opera met Dirigent, Sjoerd Alkema en vele Ander    Waar: Uitsig NGK Mountain View Rylaan, Ridgeworth    Tyd: 19h30

Kaartjies: R145 by webtickets ook by Deure beskikbaar

Kontak: Jacques by 082 453 3236

 

25  MEI 2019 KUILSRIVIER EIENDOMME

 

   Kuilsrivier Eiendomme bied aan ‘n Fondsinsamelingskonsert met Manie Jackson ten bate van Alta du Toit Skool se Koshuis      Waar: Oase Gemeente Ouditorium

Tyd: 19h30                      Kaartjies: R120p/p

Skakel: (021) 903 8859 vir Kaartjiebesprekings

 

27  MEI 2019 CAPE TOWN GOSPEL CHOIR

 

   Kaapstad Gospel Koor hou Oudisies

Waar: Pinelands Presbiteriaanse Kerk    Tyd: 19h00

Epos jou naam + Selnr. aan choir@ctgc.org.za om jou plek te bespreek

 

1 JUNIE 2019 NGK PAROW

 

   NGK Parow hou Basaar met heerlike Gebak, Poeding, Potjiekos en vele meer!

Waar: Kerkgronde, Sarel Cilliersstraat 13, Parow    Tyd: 09h30

Kontak: Kerkkantoor by (021) 939 6894

 

7 JUNIE 2019 DOXA DEO

 

 Doxa Deo Langebergridge Bied aan “Toe ons Jonk Was”SA Musiek van Toeka tot Nou

Waar: Barnyard Willowbridge, Tygervallei          Tyd: 19h00

Kaartjies: R50 volw, R30 kinders/Studente

Kontak: Kerkkantoor by (021) 987 1275

 

7 JUNIE 2019 GEMEENSKAPSPROJEK

 

Gratis Naaldwerk Klasse word aangebied vir Vroue & Tienerdogters verkieslik van Kraaifontein, Wallacedene, Scottsdene, Scottsville en Eikendal areas

Waar: Eikendal Biblioteek Saal        Tyd: 09h30-13h00

(Bring eie koppiespelde, naalde en skêre)

Kontak: Carol by 060 506 2740

 

7 JUNIE 2019 BIG TOP ROCK

 

The Big Top Rock Fondsinsameling deur  Quentin & Natasja ten bate van hul 12jarige Dogter se mediese kostes          Waar: Barnyard Willowbridge, Tygervallei

Tyd: 19h00                             Kaartjies: R160p/p

Kontak: Quentin by 079 961 4916