Alles en Nog Wat | Saterdag 3 Februarie 2024

Februarie 5, 2024

OP SOEK

Luisteraar is dringend op soek na ‘n Commode vir ‘n Bejaarde Tannie teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 073 054 2859

 

FOR SALE

Full Mares Brand Scuba Kit (excl cylinder) BCD, Octo & 2nd stage regulator with gauges, mask, Quattro fins, dive computer (includes 2x 7mm wetsuits (1 long-john and 1 shortie with hoodie) as well as underwater camera housing @ R15-R18 000

Contact: Anthea on 083 565 0484

 

OP SOEK

Luisteraar is op soek na ‘n goeie 2dehandse Dubbelbank Bed vir ‘n behoeftige gesin teen ‘n weggeeprys of gratis te skenk.

Skakel: 062 491 2944

 

TE KOOP

Luisteraar het verskeie Items te koop.

Skakel haar by 073 282 7003

 

TE KOOP

Laboratory Coat (size 36) @ R100 + Black glittering Evening Dress (size 36)

Girls Rollerblades with new extra wheel, plus tool for 6yr old in good condition @ R200

Bosch Undercounter Oven @ R120 (need repairs)

Contact Shirley on 074 440 2321

 

GRATIS WEGGEE

Luisteraar het Langspeelplate, CD’s & Dasse (feitlik nuut) om gratis weg te gee.

Skakel: Mev. Alberts by 076 684 7201

 

OP SOEK

Mev. Theunissen is dringend op soek na ‘n Yskas teen bekostigbare prys.

Skakel haar by 065 853 5154