Alles en Nog Wat | Saterdag 25 Januarie 2025

Januarie 24, 2025

FOR SALE

LG TV @ R1000 + Black 3-Seater Lounge Suite with scatter cushions and footstool @ R1500

Dark wood Wall unit @ R300 + Yellow wood Dining Table @ R1400

Contact: Cheryl on 076 275 2754

 

TE KOOP

Dubbelbed met basis en matras in goeie toestand vir R1650 o.n.a.

4 Lemmetjie groen Slaapkamer Gordyne (met voering) in goeie toestand vir R600

Skakel: Corrie by (021) 988 2211 of 076 086 9362

 

OP SOEK

Lydia is op soek na ‘n Stoof en Yskas teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 060 476 6713

 

OP SOEK

Esther is op soek na ‘n Gemakstoel teen n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 074 296 0639

 

OP SOEK

Luisteraar soek Oefen apparaat vir dames by ‘n Aftree-oord soos gewigte, ens. asook perm rollers met die rekkies aan punte, teen vergoeding of te skenk.

Skakel: 073 446 3669

 

TE KOOP

Toyota Conquest te koop met papierwerk en lisensie egter agterstallig) @ R25 000

Skakel: Gerone by 084 969 4654 of 060 199 9257

 

OP SOEK

Danie, (inwoner by Huis Martina, Parowvallei) is opsoek na ‘n Kitaar vir hul Bybelstudie-groep teen ‘n bekostigbare prys of te skenk

Skakel: 072 516 6235 of tehuis by 021 931 1235

 

OP SOEK

Frikkie is op soek na n Dubbelbed en n Wasmasjien teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 083 466 0832