Alles en Nog Wat | Saterdag 20 Januarie 2024
Januarie 19, 2024
TE KOOP
Kombuis Hoek-eenheid op wiele met kassies, blad, opwasbak en splinternuwe gas plate vir R3 000
Kontak Carin by 084 439 7682
FOR SALE
Six-seater table with 6 chairs (2 chairs need TLC) table extends to 8 seater @ R5000 negotiable.
Contact Cynthia on 079 877 1146
TE KOOP
4 Sakke Gemengde Skoolklere vir R300
Skakel: Heleen by 072 402 9818
OP SOEK
Pensioenaris is op soek na n Gemakstoel, Tuinslang (hosepipe) en Gordyne teen ‘n weggeeprys.
Skakel: 078 656 2705
TE KOOP
2 Spieëls (2m x 5mm & 115cm x 125cm) vir R3000 prys o.h.b.
WhatsApp na 083 464 9569
OP SOEK
Joyce is dringend opsoek na n bar fridge teen ‘n bekostigbare prys.
Skakel haar by 079 445 7205
OP SOEK
Luisteraar is op soek na ‘n Skoolbroek, hemp, skoolsak en skoolskoene (nr.3 of 4) vir haar seun teen ‘n weggeeprys of verkieslik te skenk.
Skakel haar by 063 164 1486
OP SOEK
Luisteraar is op soek na ‘n Skoolsak vir ‘n graad 10 Leerder asook ‘n paar Skoolskoene (groote 6-7) teen ‘n weggeeprys of te skenk.
Kontak: Sonja by 061 600 2706
TE KOOP
Ivory kleurige Trourok (nr. 38) vir R450
Skakel: Charlene Lee by 0613116833
TE KOOP
Splinternuwe HD DSTV in verpakking te koop vir R600 + Black Printer Pixma MX 494 wireless print, copy, Fax + cloud link in boks vir R800
Skakel of whatsapp Ronel by 060 852 1335