Alles en Nog Wat | Saterdag 17 Februarie 2024

Februarie 16, 2024

OP SOEK

Luisteraar is opsoek na lang Teer- of Ysterpale teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel: 081 420 7591

 

OP SOEK

Johanna is opsoek na ‘n Wasmasjien teen ‘n bekostigbare prys.

Skakel haar by 071 757 2175

 

FOR SALE

Clothing, jerseys, Tops, shoes, blankets, duvets, linen and bathroom items – price neg.

Contact: 073 282 7003

 

LOOKING FOR

The Bethany Charity Shop at 225 Imam Haron Road, Claremont welcomes donations of pre-loved clothing, shoes, bric-a-brac, books, toys, household goods, electronic items, furniture, appliances etc.

Call the Bethany Office @ 021 671 9400/084 693 2801

 

FOR SALE

Ivory kleurige Trourok (nr.38) vir R450

Skakel Charlene by 061 311 6833

 

OP SOEK

Lance is op soek na ‘n TV en Yskas teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel hom by 078 786 4989

 

OP SOEK

Cheryl is op soek na Sinkplate en ‘n Overlocker naaimasjien teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel haar by 073 992 5372

 

OP SOEK

Luisteraar is dringend op soek na ‘n Rolstoel teen ‘n weggeeprys.

Skakel: Jurie by 064 002 7444

 

FOR SALE

Royal Blue Dress (size 32/34) @ R500 + Leather Jacket (size L) @ R450

Contact: Joanne on 084 568 8241

 

FOR SALE

Laboratory Coat (size 36) @ R100 + Knee length Black glittery Evening Dress (size 36) @ R160

Girls Rollerblades with new extra wheel @ R200

Contact Shirley on 074 440 2321

 

OP SOEK

Luisteraar is op soek na President Hoërskoolklere vir ‘n Graad 9 Seun asook ‘n Dubbelbank en goeie 2dehandse Yskas teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: Yolinda by 062 491 2944

 

OP SOEK

Naomi by Huis Martina is dringend op soek na ‘n Radio teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel haar by 079 487 9218

 

TE KOOP

Queen Anne Antique Collection Spieëltafel vir R1000

Kontak: Janine by 063 593 6079

 

OP SOEK

Luisteraar is op soek na ‘n Binnenshuis Sateliet Antenna vir ‘n Open view decoder teen bekostigbare prys.

Kontak Hendrik by 067 909 2635

 

OP SOEK

Luisteraar is op soek na ‘n Slaapbank, teels en gordyne teen ‘n weggeeprys.

Skakel: 079 547 9337

 

TE KOOP

Koningin grootte Duvet Oortreksels, Winterlakens, somer paslakens, badkamer gordynstel, 2 runners, groot mat en gordyne vir R600

Tafel met 6 Stoele vir R6000

Kontak: Lorencia by 082 234 2505

 

OP SOEK

Priscilla is op soek na ‘n 7-Sitplek Voertuig teen ‘n bekostigbare prys of om paaiemente oor te neem.

Skakel haar by 061 801 3885

 

TE KOOP

2 & 3 Sitplek Banke met houtafwerking (benodig aandag) vir R1000

Skakel: 082 234 2505