Ziva Spangenberg

  • Rol by Radio Tygerberg:

    Berader en Bedieningskoördineerder
  • Geboortedorp:

    Krugersdorp
  • Verjaarsdag:

    07 Augustus
  • Gunsteling kos:

    Sushi
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    Throne Room deur Kim Walker Smith
  • Hoekom radio?

    Naas TV bereik dit soveel meer mense teenoor ander media platforms.
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    Dat elke mens ‘n intieme verhouding met Jesus Christus sal hê en die Vrug van die Heilige Gees sal uitleef waarvan onvoorwaardelike liefde die belangrikste vrug is.
  • Gunsteling Teksvers:

    Johannes 8:12 Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”