Wayne de Vos

  • Rol by Radio Tygerberg:

    Vryskutomroeper
  • Program(me):

  • Geboortedorp:

    Kempton Park, Johannesburg
  • Verjaarsdag:

    12 November
  • Gunsteling kos:

    Bredies, pasta & braaivleis
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    Hierdie vraag is só moeilik, want in elke seisoen waarin ek is, is daar ‘n ander lied wat tot my spreek en motiveer Op die oomblik is dit Kari Jobe, “The Cause of Christ”
  • Hoekom radio?

    Ek voel dat radio my gekies het eerder as wat ek dit noodwendig gekies het. Ek het boodskappe opgeneem en is eendag genooi vir ‘n stemtoets…en hier is ek vandag. Ek moet erken dat alhoewel radio “my gekies het” is dit iets waarvoor ek baie vinnig lief geword het.
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    ...om te sien dat inwoners van hierdie pragtige stad tot die volheid sal kom waarvoor God ons geroep en geskape het. Om te sien hoe mense oor alle grense (ras, kultuur, ouderdom, “klas” en denominasie) sal saam staan en sal werk as eenheid om God se Koninkryk te vestig op aarde net soos wat dit is in die hemel.
  • Gunsteling Teksvers:

    Jesaja 43:1 “Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne.”