Veronica Boyi

  • Rol by Radio Tygerberg:

    Bulletin: Joernalis by 104fm
  • Geboortedorp:

    Kraaifontein Kaapstad
  • Verjaarsdag:

    05 Augustus
  • Gunsteling kos:

    Enige dis met pasta
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    Jesus Cutlure - Rooftops
  • Hoekom radio?

    Ek het die voordeel om mense, veral die wie sosiaal benadeeld is, se kennis en persepsie oor hul gemeenskappe, hulself asook die wêreld, vir die goed, te beinvloed. Dis ook omdat ek ‘n groot liefde vir mense het.
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    Dat die mensdom sal besef alles is moontlik in Sy naam. Dat ons verskille die een ding is wat ons almal nader aan mekaar moet bring in plaas van ons verdeel. Laastens dat elke mens waarde het, ongeag status, klas of besittings.
  • Gunsteling Teksvers:

    Joshua 1: 9 – “Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan.”