Rosebud Tsobane

  • Rol by Radio Tygerberg:

    Vryskutomroeper
  • Program(me):

  • Geboortedorp:

    Montagu
  • Verjaarsdag:

    09 Januarie
  • Gunsteling kos:

    Eet (amper) alles; geniet tradisionele disse
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    So baie om van te kies! Bala Broers – Strome van seën – roer my hart elke keer!
  • Hoekom radio?

    Dit voel soos ‘n roeping en ‘n perfekte pas tussen my liefde vir God en vir mense. Ek glo in God en wil ander help om ook so te doen. En hoe wonderlik om dit op so ‘n groot skaal te kan doen! Radio is net ‘n perfekte medium om my liefde vir God uit te leef en mense aan te moedig om nader aan Hom te kom.
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    …dat almal tot die kennis van die Waarheid sal kom. Dan mense, oor kleurgrense heen, God sal ervaar en ‘n besluit vir Hom sal neem, en dat dit die res van die wêreld sal inspireer tot oorgawe. Groot droom!
  • Gunsteling Teksvers:

    Psalm 128:2

    Weereens, so baie! Joh 8:32 (En julle sal die Waarheid ken, en die Waarheid sal julle vrymaak!)