Nicky Kinnear

  • Rol by Radio Tygerberg:

    Verkoopskonsultant
  • Geboortedorp:

    Kaapstad
  • Verjaarsdag:

    24 Desember
  • Gunsteling kos:

    Hoender Kerrie
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    Even If- Mercy Me
  • Hoekom radio?

    Love mense, en wil 'n verskil maak.
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

  • Gunsteling Teksvers:

    Isiah 45:2