Minda Groenewald

  • Rol by Radio Tygerberg:

    Ontvangsdame
  • Geboortedorp:

    Kaapstad
  • Verjaarsdag:

    12 Julie
  • Gunsteling kos:

    Seekos
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    On my knees gesing deur Jaci Velasquez
  • Hoekom radio?

    Dis die maklikste manier om vir gebrokenes nuwe hoop te gee. Dit is wonderlik om deel te wees van ’n span wat God se hartklop vir Sy kinders ken en saam daarna strewe om alle mense te inspireer en te impakteer met die verlossingskrag van Jesus.
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    ...dat 'n gees van gebed en berou oor Kaapstad sal uitstort sodat Kaapstad sal terugdraai na die Lewende God. Almal van ons  word deur geweld geraak, mense vanuit alle vlakke van die samelewing en in alle soorte woongebiede en dorpe ly hieronder. My persoonlike gebed is dat die bloed van Jesus die sondes van die mense van Kaapstad sal reinig en vergifnis sal ontvang.
  • Gunsteling Teksvers:

    Markus 11:24 “Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit al ontvang het, en dit sal vir julle so wees.”