Manie Bester

  • Rol by Radio Tygerberg:

    Verkoopskonsultant
  • Geboortedorp:

    Goodwood
  • Verjaarsdag:

    21 Oktober
  • Gunsteling kos:

    Skaapboud met soetpatats en boontjiesop met patat en vars brood.
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    Ek sal nie bang wees nie deur Joe Niemand
  • Hoekom radio?

    Ek is al 15 jaar by Radio Tygerberg en om dat ek so baie boodskappe van verlossing hier gehoor het, het dit my geestelike lewe baie verryk. Radio is ook vir my baie baie interessant en leer saam.
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    ...dat elke knie voor HOM sal buig en elke tong sal bely dat HY JESUS CHRISTUS die HERE is.
  • Gunsteling Teksvers:

    Filippense 3:13“Maar een ding doenek: ek maak my los van wat agter is en strek my uit na wat voor is”.