Louise Silver

  • Gunsteling kos:

    Tuisgemaakte sop en afvalkerrie!
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    As the deer pants for water & His Eye is on the sparrow. Gunsteling kunstenaar is Ray Boltz
  • Hoekom radio?

    Radio gaan van jou ore na jou hart! Dit is eerlik.
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    Dat armoede, dwelms en geweld deur Jesus se vrede en voorspoed vervang sal word.
  • Gunsteling Teksvers:

    Prediker 9:11