Jean Muller

  • Rol by Radio Tygerberg:

    Ontvangsdame
  • Geboortedorp:

    Ek is in Caledon (die Overberg gebore) maar het in Ceres grootgeword.
  • Verjaarsdag:

    19 Julie
  • Gunsteling kos:

    Heerlike boerekos geregte, Slaaie en Braaivleis
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    I am Yours – Darlene Zschech
  • Hoekom radio?

    ‘n Wonderlike Platform om elke dag ‘n verskil te maak, en met Luisteraars eerstehandse skakeling te hê, telefonies, persoonlik of deur projekte.
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    Dat Gemeenskappe uit Heilige Godsvrees sal terugdraai om in ons land ‘n kultuur te vestig van gesonde waardes, geloofsgroei en wedersydse respek vir mekaar.
  • Gunsteling Teksvers:

    Ps.46:10 “Wees stil en weet dat Ek is God” ook Sag. 4:6 “Nie deur Krag of geweld nie, maar deur My Gees, so spreek die Here…”