Jamie-Lee Pillay

  • Rol by Radio Tygerberg:

    Klankoperateur
  • Geboortedorp:

    Umtata, Transkei
  • Verjaarsdag:

    13 November
  • Gunsteling kos:

    Pasta
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    Skinny Roads deur Emma Mullings
  • Hoekom radio?

    Dis die maklikste en beste medium om die Woord van die Here te versprei.
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    Gelyke geleenthede vir ALMAL.
  • Gunsteling Teksvers:

    2 Korintiers 12:9 - “My genade is vir jou genoeg.”