Tuis / Span / Gerrie Smith
Gerrie Smith
-
Rol by Radio Tygerberg:
Vryskutomroeper
-
Program(me):
-
Geboortedorp:
Harrismith - Vrystaat
-
Verjaarsdag:
26 April
-
Gunsteling kos:
Rooivleis en groente soos `n lekker GROOT steak en slaai.
-
Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:
Op die oomblik Lied wat skree deur Heuning, ek is egter ook `n groot aanhanger van Mercy me.
-
Hoekom radio?
Dit is absoluut iets wat God oor my pad gestuur het en nou het ek `n ongelooflike passie daarvoor ontdek - wat ek nie geweet het bestaan nie! Dit is fantasties om God se Woord/hart na buite te kan oordra.
-
My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…
Bo natuurlike vrede en genesing binne huisgesinne – wat na gemeenskappe uitbrei en ‘n radikale verskil tot gevolg het.
-
Gunsteling Teksvers:
Die grootste gedeelte van Psalm 27. ‘’Die Here is my lig en my Redder.