Eunice Stolz

  • Rol by Radio Tygerberg:

    Omroeper, Nuushoof, asook Nuusleser
  • Program(me):

  • Geboortedorp:

    Richardsbaai
  • Verjaarsdag:

    01 September
  • Gunsteling kos:

    Enigiets, maar wanneer ek kan kies sal dit tuisgemaakte roti met kerrie of ‘n heerlike braaivleis met meiliepap en tamatiesmoor wees.
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    Take Courage deur Kristene DiMarco (Bethel Music)
  • Hoekom radio?

    Dit is onmiddellik, vars en dinamies!
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    …om ‘n gemeenskap te sien opstaan en ‘n STEM vir die Here te ontwikkel, waar ons daadwerklik optree teen dit in ons eie lewens en in ander wat die Here bedroef, maar ook daaruit kan jubel as Verlostes in Christus Jesus en in alles vir Hóm sal lewe.
  • Gunsteling Teksvers:

    1 Petrus 2:9 “Julle, daarenteen, is ‘n uitverkore volk, ‘n koninklike priesterdom, ‘n nasie wat vir God afgesonder is, die eiendomsvolk van God, die volk wat die verlossingsdade moet verkondig van Hom wat julle uit die duisternis geroep het na sy wonderbare lig.”