Ettienne Smith

  • Rol by Radio Tygerberg:

    Musiekkoördineerder, Omroeper en Nuusleser
  • Geboortedorp:

    Bellville
  • Verjaarsdag:

    10 Maart
  • Gunsteling kos:

    Braaivleis
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    Josh Wilson – Dream small
  • Hoekom radio?

    Dis so ‘n persoonlike een tot een medium waar jy ‘n vriend vir die eensame kan wees en nog velemeer.
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    Dat ons almal Jesus in ons harte kan ervaar en as gevolg daarvan ‘n reuse ommeswaai in die Kaap kan bring!
  • Gunsteling Teksvers:

    Psalm 103