Erastus Beukes

  • Rol by Radio Tygerberg:

    Vryskutomroeper
  • Program(me):

  • Geboortedorp:

    Benoni
  • Verjaarsdag:

    06 Mei
  • Gunsteling kos:

    Pizza & Pasta
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    Waymaker – Micheal W. Smith
  • Hoekom radio?

    Want ek kan nie ophou praat nie…;)
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    dat elkeen Jesus sal ontmoet en ‘n lewendige persoonlike verhouding met Hom sal hê.
  • Gunsteling Teksvers:

    Psalm 50:15 – “Roep My aan in die dag van nood. Ek sal jou verlos en jy sal My eer.”