Denise Williams

  • Rol by Radio Tygerberg:

    Omroeper
  • Program(me):

  • Geboortedorp:

    Port Elizabeth
  • Verjaarsdag:

    07 Oktober
  • Gunsteling kos:

    Lamskerrie op ‘n bed van blomkool “rys”
  • Gunsteling Gospel lied- en kunstenaar:

    10 000 reasons (Bless the Lord) – Matt Redman en Favourite Song of All – Toby Mac & Jamie Grace
  • Hoekom radio?

    God se intense liefde dryf my daagliks om deur die medium van radio, andertevertel van Jesus ons verlosser. Om deur die musiek, programme en persoonlike getuienisse ander te bemoedig en ook die wie nog nie Christus aangeneem het nie. Alles gaan oor die verheerliking van God en om die wêreld van Hom te vertel.
  • My droom vir Kaapstad (Wes-Kaap) is…

    Eenheid. Dat Kaapstad en die Wes-Kaap die model provinsiaal wees waar God geëer word en ons gesamentlik sal bou aan die vooruitgang van hierdie lieflike provinsie en sy mense. Dit is verseker moontlik.
  • Gunsteling Teksvers:

    Psalm 27 vers 14 - “Vertrou op die Here! Wees sterk en hou goeie moed! Ja, vertrou op die Here!”